In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa
2017-01-19"Ek onthou my pa saans in die lig van die ou stormlantern, waar ons saam by die kombuistafel sit en prentjies teken het."
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason
2017-01-16"Judith Mason was without any doubt a maestro. Her paintings are meticulously crafted."
Streek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange
2017-01-09Hierdie gedig is by die gedenkdiens van Judith Mason voorgelees deur haar kleinseun, Simon Attwood, en ook op die gedenkbladsy afgedruk.
In memoriam: Johan Malherbe
2016-12-07"Johnny wat nooit ophou gym nie. Johnny die superster van Kaapse verhoë in die 70’s. Johnny van Nerina Ferreira, Johnny van funny tantrums, Johnny die cowboy, die modeman ..."
By die gedenkdiens van Jans Rautenbach
2016-11-22"Elke persoon wat wou, het ’n kans gekry om te getuig hoe hy hulle gehelp het - en op watter manier. Hierdie was nie die fliekman nie. Tog was dit steeds die dromer."
Huldeblyk: Nico Carstens, musikale genie
2016-11-17"Komponis, trekklaviervirtuoos, rockster. Zen. Hy was ‘n onortodokse buitestander wat terselfdertyd sentraal staan in populêre Afrikaanse musiek."
Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens
2016-11-14"Jannie Totsiens, die geheime Jannie Totsiens, was die droomwêreld van Uysie se begraafplaas wat uiteindelik soos 'n teaterstel van onder opgerys het vir die wêreld om te sien."
NB-Uitgewers-huldeblyk: In memoriam, Johan Smit (1943–2016)
2016-11-14"Die vriendelike en nederige geaardheid van Johan Smit sal allerweë in kerklike kringe, maar ook in die skrywerswêreld gemis word."
In memoriam: Leonard Cohen
2016-11-11"En die stem het stil geword. En die stem sal nooit stil word nie."
NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein | NB Publishers honours Dot Serfontein
2016-11-08"Serfontein het uit ’n sterk geslag Afrikaanse vroue gekom ..." | "Serfontein came from a strong generation of women ..."
Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016
2016-11-08"Haar beste werk sal as herinnering bly van iemand wat die kosbaarheid van die geskrewe woord nie onderskat het nie en dit haar lewensroeping gemaak het om skryfwerk van kwaliteit, en hartswarm leesgoed na te laat."
Oom Jans, die kelnerin en die subteks
2016-11-04"So het Oom ook ‘n fliek hier? Watse flieks het Oom al gemaak?"
Jans Rautenbach (1936–2016)
2016-11-03"In al sy rolprente het hy die medium gebruik vir sy persoonlike wêreldbeskouing en het hy vrae gestel oor wie en wat die Afrikaner is."
ATKV groet Nico Carstens
2016-11-02Die ATKV wil sy medelye betoon aan familie en vriende van Nico Carstens in dié hartseertyd.
In memoriam: Sybil Sands
2016-11-02"Meegevoel met die talle wie se lewens sy aangeraak het. Wie se lewens sy kon ophelder met ‘n ster tot die sterre – dié wat sy help maak het, dié wat sy waardeer het en dié vir wie sy geskyn het."
Besonderhede: Dankdiens vir Piet du Toit
2016-10-24Die dankdiens vir Piet du Toit, afgetrede dosent aan die Universiteit Stellenbosch, vind plaas op Dinsdag 25 Oktober.
Besonderhede: Dankdiens vir Jaco Botha
2016-10-24'n Dankdiens vir Jaco Botha word op Saterdag 29 Oktober om 11:00 te Worcester Christen Gemeente, Baringstraat 68, Worcester, gehou.
‘n Country song vir Jack
2016-10-20"Ek maak my oë toe. Daar staan Jack, kaalvoet in daardie vroegsomermiddag in ‘n straat in Melville."
