Biebouw-resensies
Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.
'n Fontein voor ons deur deur Marita van der Vyver
2014-04-25 Lees wat Marius Crous van hierdie boek dink.Vuurklip deur Marié Heese
2014-04-22 Vuurklip grawe diep. Lees Franci Vosloo, argeoloog en vertaler, se indrukke van die boek.Anderkant die spieël deur Melissa Scharneck
2014-04-16 Elbie Adendorff resenseer Anderkant die spieël.Verwoerdburg deur Johann Rossouw
2014-03-10 "In hoeverre is nuwe bedelings verantwoordelik vir die koers wat ’n mens se lewe neem?"Meditasies deur Joan Hambidge
2014-02-21 Henning Snyman gee sy mening oor Joan Hambidge se jongste digbundel.Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan
2014-02-07 "Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."Annelie Ferreira het guts
2014-01-29 "As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord
2014-01-22Dié groepswoeps erotiese verhale bied ‘n verskeidenheid perspektiewe op seks en seksualiteit.
