PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Nuwe boeke | New releases | Penguin Random House SA
2020-10-07Penguin Random House South Africa stel hulle Oktober-boeke bekend. | Penguin Random House South Africa presents their October releases.
Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis: ’n resensie
2020-10-06"Die opstand van Poppie Nel is ’n belangrike werk, ’n seminale roman wat geskryf móés word."
Nuut by LAPA | New Books from LAPA
2020-10-06LAPA Uitgewers het pas hulle nuwe boeke van Oktober 2020 bekendgemaak.
Fresh off the press: Hidden Pretoria by Johan Swart and Alain Proust
2020-10-02This book captures remnants of our diverse heritage so that a new generation might recognise the need to embrace the past in order to build our shared future.
Persverklaring: orale stories herleef in die kuberruim
2020-10-01BiB, ’n splinternuwe oudioteek, maak haar deur oop. LAPA is baie trots om ons boeke te kan sien én hoor in hierdie nuwe ruimte.
Laaste lewe: ’n Zoom-gesprek met Fanie Viljoen
2020-09-29In hierdie Zoom-gesprek praat Fanie Viljoen met Izak de Vries en Johannes Meyer oor Fanie se jongste boek – die grafiese roman, Laaste lewe.
Finding architectural heritage in Hidden Pretoria
2020-09-22The architectural heritage of Pretoria embodies the interaction between people, place and politics that shaped the city over time within its particular historical and geographical context. Hidden Pretoria places the buildings of our capital city in the spotlight. Although Pretoria often receives less attention than Cape Town and Johannesburg, its architecture is equally remarkable and its history is central to the broader South African narrative.
Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam
2020-09-21Lesers wat belangstel in letterkunde wat die grense oorspoel, of wat graag deur die blaaie van boeke wil reis, word genooi om te deel ’n boekklub wat geskep word om jonger lesers in Suid-Afrika bekend te stel aan Nederlandstalige boeke. Ons soek ook ’n naam vir dié klub.
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: ’n onderhoud met Theo Kemp
2020-09-21"Met Skool het ek berekend gewerk: Ek was vir ’n kort rukkie in die onderwys en ek wou met verbetenheid die skoolstelsel, en hoedat ons kinders in die steek gelaat word, ontbloot. Strafjaart het regtig na my toe gekom."
kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – Jan Rabie-Rapport-prys
2020-09-19"Met sy eerste twee romans, Skool (2010) en Strafjaart (2019), wys Theo Kemp hoe kragtig faction ingespan kan word om die ingewikkelde Suid-Afrikaanse samelewing beter te probeer verstaan."
Huldeblyk in beeld: Die tannies van Bonteheuwel
2020-09-15Die twee kosmaaktannies van Bonteheuwel, Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, is kort ná mekaar oorlede. Izak de Vries bring hulde met van sy foto’s.
Nuwe boeke van LAPA | New books from LAPA
2020-09-14LAPA stel nuwe boeke bekend. | LAPA announces new books.
Persvrystelling: Voorgeskrewe boeke moet ’n beter weerspieëling van leerders in die klaskamer wees
2020-09-14Onderwysers! Verdien SASE-punte deur in te skakel op hierdie webinaar. Baie leerders voel voorgeskrewe boeke moet ’n beter weerspieëling van hulself in die klaskamer wees. Kom luister na raad wat die kundiges bied.
Fourie Botha – Penguin se geheime wapen uit die Marico
2020-09-10"Gedigte skryf is ’n klein venster wat ek oophou vir my eie persoonlikheid, want wanneer ek werk wil ek ’n skoon lei wees wat nie afgee aan ’n skrywer se skepping nie."
PRH | LAPA | Nuwe fiksie | New fiction
2020-09-04Penguin Random House en LAPA se nuwe fiksie is bekendgestel. | Announcing new fiction from Penguin Random House and LAPA.
Persvrystelling: Webinare vir die klaskamer
2020-09-04Onnies, hier is ’n manier om akkreditasiepunte te verdien. Verskeie instellings werk saam om webinare aan onderwysers, ouers en leerders te bring.
’n Ballade vir Nkunzi: gedonner, gedrink en gedempte hoop
2020-09-03"Hierdie klein silwer randjie klou regdeur die roman hardnekkig vas aan die donker wolk van ellende wat voortdurend dreig om die Welmans se lewe te verspoel. ... Dis bakens van gedempte lig wat help dat hy nooit ophou droom nie."
Plek van poue: ’n onderhoud met Henriëtte Linde-Loubser
2020-09-01"Die pou was nog altyd vir my fassinerend, en alhoewel ek hom aanvanklik nie bewustelik gekies het nie, het ek gou begin verstaan hoekom hy met Stela se aankoms by die kasteel reeds vir haar op die muurtjie sit en wag het."
Pasverskyn: Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser
2020-08-28Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?
LAPA: Ware Noord deur Elsa Winckler – ’n video
2020-08-21In hierdie video verduidelik Elsa hoe die ware gebeure rakende die ineenstorting van die Metodistekerk in Somerset-Wes haar geïnspireer het om hierdie verhaal te skryf.

