Biebouw-resensies
Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.
Trek vertel die stories wat ons moet deel
2016-05-12"In breë trekke handel Trek oor die gedwonge verskuiwing van die bruin mense uit die middedorp van Wellington gedurende die laat ’50’s en vroeë ’60’s van die vorige eeu. Dit bied egter ook ‘n breër kyk op die verskuiwings tussen plaas en dorp, en selfs, teen die einde van die teks, die verskuiwing na ander vastelande."
LitNet-boekresensies 2014 LitNet Book Reviews
2014-12-17Lees al die resensies wat in 2014 op LitNet verskyn het.
