ATKV-Portaal

atkv

ATKV-Herfsskryfskool weer met trots in 2016 aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2016-02-23

Van 14–18 Maart 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede. Skryf nou in, die tyd raak min.

Farid Esack se Johan Combrink-gedenklesing

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-02-22

"Almal praat deesdae van dekolonisering, maar wat beteken dit? Vir baie mense beteken dit klakkelose aanhang van Engels ten koste van alle ander tale. Dit is verkeerd, want daar is nie net een manier van menswees nie."

Jochem van Bruggen (1881–1957)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-02-18

"Wat ek geskryf en hoe ek geskryf het, was nooit doelbewus of voorbedag nie. Die het eenvoudig gebeur, soos my lewe gebeur het."  Jochem van Bruggen is vier maal bekroon met die Hertzogprys. Lees oor sy lewe en werk.

Te fiets van die Vaaldriehoek tot in Kaapstad om armes te help

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-02-16

"Die idee vir die fietstoer het verlede jaar ontstaan toe Braam alleen per fiets Kaapstad toe gery het."

Skryf in vir ATKV-Handevat

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-01-20

"Komaan! Word deel van ’n beter Suid-Afrika. Dit is ’n voorreg!"

Olga Kirsch (1924–1997)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-01-14

"Die Afrikaanse digkuns is enorm verryk deur Olga Kirsch met haar beskeie dog beduidende oeuvre." – Joan Hambidge. Lees oor die lewe en werk van Olga Kirsch in die ATKV-Skrywersalbum.

2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink

LitNet ATKV-Portaal 2016-01-08

"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas, vernou het."

Chris Barnard (1939–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-01-08

“Ek weet uit dure ondervinding ’n roman is op sy heel beste tot nét voor jy die eerste sin neergeskryf het. Daarná, sin vir sin, begin jy sy moontlikhede beperk.”

Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2015-12-23

Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree.

ATKV-Mediaveertjies 2016: skryf nou in

LitNet ATKV-Portaal 2015-12-21

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2016 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag, 5 Februarie 2016.

Foto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-12-11

"Toe, nadat die kindertjies baie hard geroep het, daag die Babalela op."

#litnetwoord2015: Die ATKV se kortlys

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-11

Die ATKV se benadering was om na woorde te kyk wat 'n hoë gebruiksfrekwensie gehad het en dan ook wat van ‘n populêre aard is. 

Foto's: Die ATKV vier Wêreldvigsdag in Atlantis

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-12-09

Op Dinsdag 1 Desember het die Atlantis-tak van die ATKV Wêreldvigsdag gevier. Die inisiatief is ‘n aantal jaar gelede deur Tannie Francis Brown, wat ook een van die finaliste in die 2015 ATKV-Liedjieslypskool was, begin.

Video en foto's: ATKV-Rieldansfinaal 2015

Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2015-12-09

Die tiende ATKV-Rieldansfinaal is op 5 Desember by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl aangebied.

LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse

LitNet Akademies en skole 2015-11-30

Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken.

A Babalela for Christmas

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-23

"The children of Kewtown, a very poor neighbourhood in Cape Town, understood the Babalela's cry; it actually became a mantra in their school. Again and again they wanted to hear the story, but very soon this outcry became part of how they saw themselves."

Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak

Amanda de Stadler, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-11-17

"Ons is veral besorg oor die feit dat baie van ons land se kinders sonder boeke, en dus sonder woorde, grootword."

Vrydag die 13de: Die ATKV reageer

Japie Gouws ATKV-Portaal 2015-11-13

"Ons sal meer moet praat. Die wonderlike diversiteit van Suid-Afrika vereis dit."

'n Babalela vir Kersfees

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-04

Skenk ’n kopie van Babalela en laat ’n kind se ogies hierdie Kersfees blink.

ATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal

LitNet ATKV-Portaal 2015-10-28

Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind.

Top