ATKV-Portaal

atkv

ATKV-Applous: Administratiewe rompslomp keer nie dié koor se goud nie

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-08-11

"Hulle het die gehoor op hulle voete gehad en is formeel met 'n goue sertifikaat vereer, wat beteken dat hulle meer as 80% behaal het."

ATKV-Woordveertjies 2015: Finaliste

LitNet ATKV-Portaal 2015-08-07

Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 11 September by D’Aria, Durbanville aangebied word. Hier is die finaliste.

Virtuoos klarinet wen Suid-Afrika se grootste klassiekemusiekkompetisie

LitNet ATKV-Portaal 2015-08-05

Tydens ’n glansgeleentheid in Bloemfontein op Saterdagaand 1 Augustus is klarinetspeler, Junnan Sun aangewys as die algehele wenner van die nasionale  instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq. 

LAPA se kinderboeke skitter by ATKV-Veertjies

LitNet ATKV-Portaal 2015-08-05

LAPA Uitgewers pronk vanjaar weer met ’n hele rits wenners by die jaarlikse ATKV-Kinderboektoekennings.

ATKV se Filmverse by die South African Book Fair 2015

Nita Cronjé, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-07-29

"Filmverse kan beskryf word as 'n 'visuele bloemlesing'. Ons het 'n DVD saamgestel met animasiefilms van 12 Afrikaanse gedigte, elk met sy eie klankbaan."

Onderhoud met Floris Smith, die goue rieldansers se bestuurder

Floris Smith, Izak de Vries Leefstyl 2015-07-22

Floris Smith, bestuurder van die Nuwe Graskoue Trappers, vertel vir Izak de Vries hoe sy groep die wêreld stof in die oë geskop het met hulle optrede by die 18de Internasionale Wêreldkampioenskap vir die Uitvoerende Kunste in Los Angeles in die VSA.

Filmverse 2-werkswinkels vir animeerders

LitNet ATKV-Portaal 2015-07-08 Filmverse is 'n reeks animasiefilms van Afrikaanse gedigte, vervaardig deur die ATKV in samewerking met Fopspeen Moving Pictures.  In 2014 is daar 12 films van 'n seleksie Afrikaanse gedigte gemaak. In 2016 word hierdie uitsonderlike projek voortgesit, met 'n nuwe reeks gedigte.  Die eindproduk is 'n DVD met die films wat nie alleen as leerhulpmiddel […]

Verskeie Afrikaanse kultuurgroepe ruil idees uit

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-06-22

"Die vriendelike en ontvanklike wyse waarmee met alle ander kultuurgroepe se tale en belange omgegaan word, sal ons sukses en gelukkige naasbestaan, bepaal. Gedeelde kennis is net so kragtig as wat samegestelde rente vir die ekonome is!"

Ena Murray (1936–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-06-04

Ena Murray is op Donderdag, 4 Junie 2015, in die ouderdom van 78 oorlede. Lees oor haar omvattende skrywersloopbaan.

ATKV-Kinderboekskryfskool

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-21

Die ATKV-Kinderboekskryfskool word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.

ATKV-Mediaveertjies 2015 vir presteerders

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-14

Hieronder is die wenners, die toespraak van Japie Gouws en foto's van die geleentheid.

Die ATKV 85 jaar al deel van Afrikaans 90

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-08

Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaans op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder.

Barend J Toerien (1921–2009)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-05-07

Barend J Toerien is op 29 Maart 1921 op die plaas Steenwerp buite Porterville in die Swartland gebore

ATKV Woordveertjies 2015 nou oop vir inskrywings

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-07

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 5 Junie 2015.

Wêreldboekdag 2015 in Valhalla Park

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-05-06

"Die kleintjies moes aantrek soos hulle  gunstelingkarakter in ’n boek. Dié enetjie dink duidelik dat dit cool is om ’n  dokter te wees."

ATKV vereer bekendes in die kunste

ATKV-Portaal 2015-04-28

Japie Gouws: "Taal en kultuur word deur die ATKV beskou as van die belangrikste instrumente om Suid-Afrikaners te help om mekaar beter te verstaan. Met hierdie toekennings wil die ATKV graag erkenning gee aan diegene wat deur middel van talente en vaardighede 'n onmisbare bydrae gelewer het tot die kunste in Suid-Afrika."

ATKV Onderwys: die belang van beheerrade

Izak de Vries 2015-03-20 "'Onderwys is een van die kernpilare van ’n gemeenskap, en daarom is dit van absolute belang dat ouers moet besef hoe belangrik dit is dat hulle betrokke is by hul kind se skool.' Só sê Seymour Bothman, senior bestuurder: onderwys by die ATKV."

Die US Woordfees 2015 in beeld

Izak de Vries 2015-03-18 Izak de Vries deel sy foto's van die US Woordfees 2015.

ATKV Handevat-Projek: Laat die kindertjies speel

Izak de Vries Menings 2015-03-04

Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's.

ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks

2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.
Top