Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie
2017-06-28"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.
Word ’n boekfluisteraar
2017-06-20"My terugvoering aan die skool was dat ek besef het dat al die bibliotekarisse wat as sprekers opgetree het, die woorde 'veilige hawe' gebruik het!"
PG du Plessis: sy nalatenskap sal nog jare lank eggo
2017-06-08"Dit is met leedwese dat die ATKV verneem dat die formidabele woordsmid PG du Plessis op Woensdag 7 Junie 2017 oorlede is. Woorde ontbreek om sy bydrae tot die wêreld van Afrikaans te beskryf en sy nalatenskap sal nog jare lank eggo."
Veer in die hoed vir mediapresteerders
2017-05-15"Vrydagaand is daar vir ’n paar uur van die uitdagings en spertye vergeet en tydens die jaarlikse ATKV-Mediaveertjies gefokus op die belangrike rol wat die media in die samelewing speel." Hier is vanjaar se wenners.
ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek 2017: Leer ’n taal
2017-05-11"Vanjaar vier die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Skool vir Tale weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid op 19 en 20 Mei 2017."
Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in
2017-05-10Trek jou pen en papier nader, want dit is weer tyd vir ATKV en Kuier se gedigtekompetisie. Die kompetisie sluit 30 Junie 2017.
ATKV-Onderwyskonferensie: 3 Mei 2017, Spier
2017-05-09"Die boodskap was uiteindelik duidelik: ’n leier in die skool wat departementshoofde motiveer en verantwoordelik hou, ’n hoof wat nie in ’n kantoor sit nie, maar aktief met die leerders en hulle ouers omgaan, en goeie beplanning, dit is wat ’n verskil maak."
ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings
2017-05-08"Die 2017 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 8 September by ’n prestigegeleentheid by Anura buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 2 Junie 2017."
ATKV-Mediaveertjies 2017: finaliste
2017-04-11Dis weer ATKV-Mediaveertjietyd, waar uitblinkers in die Afrikaanse media vir uitstaande bydraes in die voorafgaande jaar bekroon word. Hier is die finaliste!
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2
2017-03-31Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video.
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 1
2017-03-29Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Izak de Vries deel sy foto's en video.
ATKV-Oesfees 2017 in samewerking met kykNET
2017-03-15Die 10de ATKV-Oesfees vind Saterdag 25 Maart 2017 by Solms-Delta in Franschhoek plaas. Dié fees het in 2008 as ’n klein plaasbyeenkoms begin en het oor die jare ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse kultuurkalender geword.
Afrikaans, die taal van vele kulture
2017-02-23"Die idee vir die werkswinkel was om insig te kry in die rol van die Khoi op Afrikaans, te kyk na Bo-Kaapafrikaans, die invloed van die slawe, Moslems, ander Afrikaners op Afrikaans, en iets te hoor oor Oranjerivierafrikaans."
LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)
2017-02-20HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.
ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied
2017-02-16Van 5 tot 9 Junie 2017 bied die ATKV-Skryfskool weer, onder leiding van bekroonde skrywers, ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.
Albie Louw (1926–2017)
2017-02-07Albie Louw en Nico Carstens is op dieselfde dag, 10 Februarie 1926, gebore. Op 26 Julie 2010 het die ATKV dié twee konings van die Afrikaanse ligte musiek vereer.
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel
2016-12-14Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, is Saterdag 10 Desember in Atlantis vrygestel. Daar was 'n paparazzo om alles vas te vang.
Twee splinternuwe rieldanskampioene gekroon
2016-12-06Dit was die rieldansers van Clanwilliam wat met hul vernuftige voetwerk in die stof koning gekraai het tydens die ATKV-Rieldansfinaal van 2016.
Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak
2016-12-02"[K]om ons soek die waardevolle goed, al het die dak afgewaai; kom ons wees trots op Afrikaans se prestasies; kom ons belong ..."

