Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8
2015-10-07Hesti van der Mescht, Afrikaansonderwyser by Paul Roos Gimnasium, deel ’n vraestel met die oog op hersiening.
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Mei 2015
2015-10-01Dewald Koen, Afrikaansonderwyser by Kingswood College, deel nog een van sy 2015-vraestelle.
Onderwyser se navraag beantwoord: hier is hulp om Ingrid Jonker se werk te verstaan
2015-09-08Karin Mitcham het onlangs mbt skolehulp by LitNet aangeklop. Helize van Vuuren snel haar, onderwysers en leerders te hulp met navorsingsmateriaal wat in hierdie artikel afgelaai kan word.
Lesersnavraag aan mede-onderwysers: Hulp versoek met die interpretasie van "Ontvlugting" deur Ingrid Jonker
2015-08-28"Ek het ‘n paar teenstrydighede gevind in die bespreking en memorandumantwoorde wat gegee is vir Ingrid Jonker se gedig 'Ontvlugting' (Uit Ontvlugting, 1956). Sal u asseblief na my interpretasies en navrae kyk en laat weet wat u dink?'
Onderhoud: Anna Emm oor Meelon en die elektromagnetiese storm
2015-08-28"Elanie (die illustreerder) is 'n 15-jarige skooldogter van Hoërskool Edgemead in die Kaap."
Kuberklas Kreatief: 'n Ander wêreld
2015-08-25"Sy draai vir ‘n laaste keer om na haar vriende en waai."
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 5 | Diary of a teacher
2015-08-21"Die skoolhoof het onlangs besluit dit is tyd dat elke klaskamer ʼn veiligheidshek moet kry."
Syferkunde is wiskunde se moses
2015-08-19Kan wiskunde lekker gemaak word vir leerders? Jean Oosthuizen gesels met Wilhelm du Toit wat 'n unieke program ontwikkel het om leerders se syfervaardigheid radikaal verbeter.
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 4 | Diary of a teacher
2015-08-07"Ek kyk rond in die skoolsaal na al die ouers, leerlinge en onderwysers en ek weet die spanning is hoog."
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 3 | Diary of a teacher 3
2015-07-22"Hy is een van daardie leerlinge wat elke onderwyser se taak net ʼn klein bietjie moeiliker maak. Die 'nagmerriekind'. Die soort leerling wat altyd in die kantoor beland; wat nooit sy huiswerk doen nie (niemand weet of hy ʼn skryfboek besit nie); wie se broek altyd te laag om sy onderlyf hang."
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 2 | Diary of a teacher 2
2015-07-07"Dit is die tweede week van die tweede skoolkwartaal. Ek besef dat een van die leerlinge in my klas afwesig bly vandat die skool begin het. Ek word later ingelig dat sy gedurende die vakansie vermis geraak het."
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte I | Diary of a teacher I
2015-06-26"Ek kan nie nou op 'homonieme' en 'akronieme' fokus nie. Hierdie kinders sit met groter probleme as Afrikaanse huiswerk ..."
WF 2015: Hier is ons wenners!
2015-06-26Die beoordelaars het gewik, gekik en geweeg en op die wenners vir LitNet Akademies se tweede wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie besluit.
“Wat kan ek doen om my kind lief te maak vir lees?”
2015-06-18"Dink aan jou kind se boeke soos aan jou kind se kos. Laat haar toe om soms haar eie kos te kies, al laat dit jou gril of al dink jy dis erg ongesond. Maar leer haar deur jou eie voorbeeld om beter te eet."
WF 2015: Hier is die finaliste!
2015-06-18Elzette Steenkamp, 'n kenner op die gebied van wetenskapfiksie, het LitNet Akademies gehelp om deur die meer as 70 inskrywings te sif vir die tien beste kortverhale.
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Vraestel 1 en 2, September 2014
2015-06-10Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel nog twee van sy 2014-vraestelle.
Red ons taal
2015-06-03"Afrikaans beskik oor norme en standaarde wat deur die jare geskep is, asook ’n goedontwikkelde wetenskapstaal en akademiese taal – ons hoef dus nie woorde of terme te gaan soek nie, dit bestaan reeds en ons kan dit gebruik. Die manier waarop ons dit gebruik, hang van sprekers se houding teenoor taalgebruik af."
Sit die skrikbewind van boelies stop
2015-06-03"Die skade aan mense wat op skool geboelie word, is onberekenbaar, veral as hulle dit in stilte en in die geheim dra. Die rede vir stilswye is dikwels die skaamte en vernedering wat hulle ervaar en minderwaardig laat voel."
WF 2015: Van woede in die hart kom oorlog in smart
2015-05-25Van woede in die hart kom oorlog in smart. Dit is ’n les wat ek swaar moes leer, van ’n jong ouderdom af. As jou ouers jou op ’n vreemde plek verlaat, wat doen jy anders as om teleurstelling en haat in jou hart te ontwikkel?
WF 2015: Wetenskapfiksie laat die wêreld gons!
2015-05-23Die rolprente oor wetenskapfiksie waarin akteurs hulle rol vertolk, is indrukwekkend. ’n Positiewe rol word aan die bevordering van mensdom toegeken wat die voorspelling van die toekoms se wetenskaplike ontwikkeling bevorder en meer interessant maak vir algehele kykers.

