Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Meester 4: Wat is die telling nou, Jacobus?

Danie Cronjé 2012-10-15 Die deelnemer aan die tenniswedstryd presteer ook nie juis in wiskunde nie.

WF 2012: ’n Wêreld van projeksies

Janeska Wolmarans 2012-10-12 WF 2012: ’n Wêreld van projeksies

WF 2012: Dure internet!

Juan-Merié Venter 2012-10-12 WF 2012: Dure internet!

WF 2012: Die Skadu

John Henry Randall 2012-10-11 "Dit is die jaar 2173, 25 jaar na die Derde Wêreldoorlog, en die aarde staar ’n apokalips in die gesig. Die wêreld is permanent met ’n digte laag rook mis bedek as gevolg van die nimmereindigende inisiatiewe om die Ryk uit te brei."

WF 2012: Iewers dwaal ’n spook

Charné Engelbrecht 2012-10-11 WF 2012: Iewers dwaal ’n spook

WF 2012: Infernus

Christiaan Franken 2012-10-11 WF 2012: Infernus

WF 2012: Die Terka

Isabel Steyn 2012-10-11 WF 2012: Die Terka

WF 2012: RIP – moderne selfmoord

Jana Cloete 2012-10-11 WF 2012: RIP – moderne selfmoord

My onderwyser, my held!

LitNet Menings 2012-10-11

Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.

Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2012

2012-10-10 Hoër Meisieskool Bloemhof is aangekondig as die wenner van ATKV-Tienertoneel 2012.

Elke kind kry 'n platform op die Kunstekaap se verhoog - Riaan Visman vertel

Riaan Visman, Naomi Meyer 2012-10-10 "Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.

Meester 3: Meester, waarom is Meester se oë so groot?

Danie Cronjé 2012-10-09 Dis nie sodat Meester die leerder beter kan sien nie. Kyk hoekom is Meester se oë so groot ...

WF 2012: My robot, Blikkies

Clarissca Strydom 2012-10-04 WF 2012: My robot, Blikkies

WF 2012: Miere kan praat

Genna-Lee Kritzinger 2012-10-04 "Op pad na die ondergrondse vervoerstelsel luister ek na die nuus op die radio. Ek kan my ore nie glo nie. Ek weet nie of ek opgewonde of teleurgesteld moet wees nie. Daar is blykbaar ’n massiewe kompetisie in Madagaskar vir al die ondersoekende dierkundiges in die wêreld en dit begin vandag."

WF 2012: Fantasie

Lara du Preez 2012-10-04 "Fantasieë. Wetenskaplikes het begin om dit in 2204 te ontwikkel, toe die aarde nie meer gered kón word nie. ’n Ontsnapping van die vuil wêreld. ’n Langer en gelukkiger lewe. Koop ’n droom."

WF 2012: Die eksperimente

Esté Roberts 2012-10-04 WF 2012: Die eksperimente

WF 2012: Die Verdwynia

Shani van Dyk 2012-10-04 "Die arme haas het geen kans nie. Voor hy mooi weet wat aangaan, is Ricky bo-op hom. Net soos die klein mannetjie begin Ricky suig en hy kan homself nie keer nie. Die kop van die haas bly heel laaste oor. Beangste ogies word toegemaak toe Ricky inbeweeg vir die finale suig."

WF 2012: Die laaste man op aarde

Manesha Smit 2012-10-04 WF 2012: Die laaste man op aarde

WF 2012: Die Heidelberg

Bruwer van Graan 2012-10-04 WF 2012: Die Heidelberg

WF 2012: Die gekose een

Mariska van den Berg 2012-10-04 WF 2012: Die gekose een
Top