Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-06

Wiskundewenke vir leerders van graad 7 tot 11. LitNet plaas vroeg volgende week vraestelle vir die seniorfase, so kom doen gratis hersiening by ons.

'n Babalela vir Kersfees

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-04

Skenk ’n kopie van Babalela en laat ’n kind se ogies hierdie Kersfees blink.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Leerders in die intermediêre fase! Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel van die hele jaar se werk. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

"Terwyl die kinders nog volstoom besig is met aktiwiteite, is ouers dikwels reeds bekommerd oor die naderende eksamen. Help so jou kind."

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante 2016: hier is hulp – ses jaar se wiskundevraestelle en -memorandums!

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2014)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2013)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2012)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2011)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2009–2010)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Skerpskryf in Afrikaans

Jean Oosthuizen Skole 2015-10-29

"Nie net onder moedertaalsprekers van Afrikaans nie, maar ook by diegene wie se tweede taal Afrikaans is, heers daar ’n aansteeklike opgewondenheid oor die taal wat kleur en kultuurgrense oorskry. As dit is hoe die jongmense van vandag Afrikaans ervaar, hoef daar geen vrees te bestaan vir die toekoms van Afrikaans nie."

Uitslae: Sanlam WOW Spelfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-10-28

Die land se beste spellers in Afrikaans wen speel-speel.

Jeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen

Zoe Salzwedel Resensies 2015-10-28

"Wat sal jy doen as jy ‘n geheimsinnige uitnodiging kry na die hotel op Skimbaai?" 'n Hoërskoolleerder resenseer Troula Goosen se jeugroman.

Jeugresensie: Lotta se lewe – my skilpad kruip uit sy dop deur Alice Pantermüller

Suzanne Swart Resensies 2015-10-28

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe. 'n Laerskoolleerder resenseer die vyfde kinderboek in die Lotta-reeks.  

ATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal

LitNet ATKV-Portaal 2015-10-28

Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind.

Chaos by skole oor ANA’s

Paul Colditz, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-10-27

Die jaarlikse nasionale assesseringstoetse by skole het vanjaar chaos in die onderwyssektor veroorsaak toe die vyf onderwysvakbonde hul lede opdrag gegee het om dit te boikot. Jean Oosthuizen het by Paul Colditz gaan aanklop om uit te vind waaroor die bohaai gaan.

Ouers, moenie in die teater mors nie!

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-10-26

"Ouers, moenie oor die tieners treur nie! Die jongmense is beter as wat ons dink!"

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 6 | Diary of a teacher 6

Ms January Skole 2015-10-21

"Ek moet myself af en toe afvra wat ek hier maak tussen al die stukkies bordkryt wat die vloer vol lê."

Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2015

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-10-20

Altesaam 180 toneelstukke het vanjaar aan die 51ste ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem, met ongeveer 3 000 hoërskoolleerders wat die verhoë warm gespeel het.

Die ATKV-Spelathon is pret en bou wedersyds goeie verhoudinge

LitNet ATKV-Portaal 2015-10-19

“Daar word dikwels oor kinders (en volwassenes!) se spelvermoë gekla, maar deur die ATKV-Spelathon raak die moedertaal- en niemoedertaalsprekers van Afrikaans ernstig oor die spel van Afrikaanse woorde.”

Top