Wesley Conradie

Wesley is 'n student wat lief is vir woorde en tale. Hy geniet dit om te skryf en dit is sy passie. Hy is optimisties, vriendelik, hardwerkend, passievol, uitdagend, eerlik, opreg, liefdevol en energiek. Hy het 'n groot passie vir kinders en lewe om Jesus Christus te verheerlik. Alles wat hy het en wie hy is kom van die Here af. Die vermoë om te skryf het uit Sy hart uit gegroei vir hom en hy wil skryf om Hom alle eer te bring.

"Snapshot" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 I'm looking forward to the future with anticipation
and my desperation only fuels my frustration
I eagerly await the day of my rescue
been told so many times patience is a virtue

"Unplugged Heart" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 With a heart unplugged and acoustic love
No strings attached, the tune easy to catch
Totally detached, not leaving a mark or a scratch
Let your heart beat and love will be the music

"Beeldskoon En Die Boemelaar" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Sy's beeldskoon en hy's die boemelaar
Sy's lief vir hom en hy vir haar
Al is hulle wêrelde uitmekaar
hou liefde hulle bymekaar
Hulle verstaan mekaar
soos ? kunstenaar en sy kitaar

"Belydenis" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Vergewe my, ek het myself mislei
Ek sal tevrede wees met wat ek kry
Ek beheer my hart soos ? haelgeweer
het myself in die voet geskiet hierdie keer

"Die Avontuur" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Ek neem my hart op ? avontuur
? Reis wat dit gaan skaaf en skuur
Vol gelaai om die lang tog aan te durf

"Gister, vandag en een dag op 'n slag" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Ek wil so graag my hart wys
maar ek sukkel om dit neer te skryf
Ek delf diep in my verlede
en al die donker hoekies van my lewe

"Ontmasker" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 My held het geval en hy's gewond
Paniekbevange hardloop ek rond
Ek voel so hulpeloos en verlore
Opsoek na antwoorde, wat kan ek doen?

"Seisoene Van My Hart" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Elke dagbreek het ? sonsopkoms
die agtergrond waarteen ons harte wakker word
in ? kaleidoskoop van kleur beverf

"Light Year" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-04 Fly me to where the soldiers dance in the dust
and the robots dance in the dirt
Where pirates dig for rust
Where princes gamble with hurt

"Lank, Lank Gelede" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-11-23 In die lente van my jeug, in die seisoen van vreugde
Tussen die reënboogskakerings van liefde
In die somer van seerkry en speel
In die hart van eenvoud en onskuld

"Kampvegter vir Liefde" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-11-23 Ek is moeg van baklei teen die oorlog binne my
Ek lig my hande op, wit vlag wapper bo my kop
Hierdie geveg het my stukkend gebreek
Ek het te veel verloor, hier's my hart, ek gee oor

"Hartedief" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-11-23 ? Gebroke avontuur in die palm van sy hand
Soos die vlamme van 'n vuur sal dit in sy oë bly brand
Binne hom is daar 'n vloed wat nie in sy are woed

"Harlekyn Van Harte" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-11-23 Ek het al baie harte gebreek
My vriende in die rug gesteek
Met hul harte gedans
en dit sommer net daar gelaat

"Korrupte Dienste en Geld Voor Waardes" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-11-22 Ek kan dit nie vat nie
Ek wil dit nie hê nie
Ek sal nie myself
in hierdie wêreld belê nie

"Here's My Love" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-11-09 Your eyes, when they look in mine
I can't help but hide and feel a little shy
It's like you can see straight through me
and everywhere my heart has been
You left me defenseless and caught me off guard
You're so relentless and you're coming for my heart

Top