Wesley Conradie

Wesley is 'n student wat lief is vir woorde en tale. Hy geniet dit om te skryf en dit is sy passie. Hy is optimisties, vriendelik, hardwerkend, passievol, uitdagend, eerlik, opreg, liefdevol en energiek. Hy het 'n groot passie vir kinders en lewe om Jesus Christus te verheerlik. Alles wat hy het en wie hy is kom van die Here af. Die vermoë om te skryf het uit Sy hart uit gegroei vir hom en hy wil skryf om Hom alle eer te bring.

Talent 360 poetry semi-finalists: Wesley Conradie

Naomi Meyer, Wesley Conradie 2014-02-19  

Vaarwel my vriend

Wesley Conradie 2014-01-28  

Vaarwel, my vriend

Wesley Conradie Skryfkompetisies 2014-01-26

Wesley Conradie se inskrywing vir die 2014 Talent 360-poësiekompetisie.

"Liefde was hier" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2013-10-07

"Jy lewe net een keer" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2013-10-07

"Embers" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2013-01-07 Let's set the sky alight with a fire burning so bright
Like fireflies taking flight, let's dance like embers through the night
Let's wake up to a a burst of colour, one lover to another
on a journey to discover the space between each other

"Heart Of Fabric: Love's Stitches Epilogue" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2013-01-07 But I will help you pick up all the pieces
fix you up in perfect stitches
I'll knit you out of love into a dress fit for a princess
It may cause some static, 'cause my heart is in the fabric

"Love's Stitches" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2013-01-07 Love showed me mercy, though I didn't deserve it
Somehow she knew it would be worth it
Rescued me and gave me a new life
even though I've hurt her so many times

"Dans met my" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2013-01-07 Verloor jouself en kom vind jou in my arms
waar die note altyd sal weergalm
Die musiek sal nooit stop
solank jy my hart hoor klop

"The Beatitudes" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 She looks in the mirror and doesn't recognise the stranger staring back at her
Face covered with makeup to cover another break up
Fingers down her throat to impress the guy who doesn't even take note

"Absoluut" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Almal wil superhelde wees
hul vuiste in die lug laat sweef
Gewapen en geklee
afgerond met ? oorlogskreet

"Dinosourusse en Roomys" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Ek wonder soms of dinosourusse van roomys sou hou
en hoe dit vir hulle sou proe
Ek wonder of hulle brain freeze sou kry
En of hulle 'n gunsteling flavour sou hê
Ek hoop van harte so

"Kruis My Hart" deur Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Hy't diep gedelf en niks gevind
Hart uitgeput, maar kon niks ontgin
Nou staan hy met die graaf in sy hande
Sy eie graf gespit toe hy sy kruis wou begrawe

"Nuclear Hearts" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 I woke up in apathy
Everyday it's the same routine
This habit is killing me
I need a change of scenery

"Separate Races" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-21 Here we are face to face
about to go our separate ways
One last embrace to fill the empty space
Top