Dinosourusse en Roomys
Ek wonder soms of dinosourusse van roomys sou hou
en hoe dit vir hulle sou proe
Ek wonder of hulle brain freeze sou kry
En of hulle 'n gunsteling flavour sou hê
Ek hoop van harte so
REFREIN:
Want roomys is die glimlag op jou gesig
dis die kleur van jou oë
Roomys is die parfuum wat jy dra
dis die geur van jou hart
Roomys is al jou sagte kuste
dis die beste ding sedert dinosourusse
BRUG:
Ek is mal oor jou en ek is mal oor roomys
Wat dinosourusse betref, dit moet hulle nog bewys
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


