Begin ’n lewe van sukses deur Hennie J de Villiers: ’n resensie
2018-02-16"Die inligting in die boek is nie heeltemal nuut of aardskuddend nie, tog het dit waarde, want mens vergeet so maklik die waarhede wat daarin vervat is."
Vermis deur Jeanette Stals: ’n resensie
2017-10-03"Liefhebbers van die spanningsgenre én Huisgenoot-lesers kan naderstaan. Jeanette Stals se nuwe roman, Vermis, bevat die vereiste spanning en drama. Daarby wag ’n paar sappige geheime om blootgelê te word."
My pad met die doodsengel deur Belinda Bras-Nel: ’n FMR-resensie
2017-06-30"Belinda Bras-Nel tree al jare lank in verbinding met geliefdes wat hulle reeds in die hemelse dimensie bevind. Om dié rede ervaar sy daagliks die pyn en worsteling van naasbestaandes wat haar vir nadoodse boodskappe raadpleeg."
Die waarheid oor verhoudings deur Stefan Blom: ’n FMR-resensie
2017-05-19"Die handleiding bevat algemeen-bekende feite, maar omdat so baie verhoudings sneuwel, is bevestiging soms nodig. Veral wanneer dit knap saamgevat word."
Hanna deur Maretha Maartens: ’n resensie
2017-03-23"En hoe prikkelend word die roman nie ingelei nie: 'Peninna kyk op en haar gesigsuitdrukking verander.' Dis wat Maretha Maartens se Hanna waarskynlik ook aan lesers sal doen."
Boekresensie: Die leliemoordenaar deur Lerina Erasmus
2017-01-18"Teen die laaste paar hoofstukke haal jy weens die spanning so vlak asem dat dit voel of jy jou bewussyn gaan verloor."
Ma’ ek meen ma’
2016-07-27"Dis vanweë sy klein oppervlak dat ’n klippie in die skoen jou so irriteer, het ou Bles met die deurskynende beehive ons op skool geleer."
Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed
2016-04-12"Die boek is belangrik omdat dit volgens die Bloedsusters sal help lewens red. Daar is baie raad in oor hoe om misdaad te voorkom. En dit begin by elkeen van ons."
Boekresensie: Offerlam deur Chanette Paul
2016-01-25"Offerlam word geslaagd uit vier perspektiewe vertel. Paul se taalgebruik skitter en sy geur die teks gepas met Nederlandse en Vlaamse woorde. Die roman bied ’n verfrissende blik op die Belgiese kultuur. Die skrywer lewer gebalanseerd kommentaar op die misdaadsituasie in Suid-Afrika."
Resensie: Woudfontein deur Hannes Haasbroek
2015-08-04"Dit was vernuwend om met Woudfontein ’n nuwe subgenre van die spanningsverhaal te skep. Iets waarop die skrywer en ander skrywers sal kan uitbou."
Boekresensie: In die blou kamp deur Dana Snyman
2015-07-21"In die blou kamp sou ’n tydsdokument genoem kon word, want ’n deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat reeds aan die uitsterf is, word opgeteken – met empatie, verwondering en humor."
Boekresensie: Debora en seuns deur Helene de Kock
2015-06-02"Mens sou dit ’n historiese verhoudingsroman kon noem. Vir lesers van liefdesverhale werk dit - maar hierdie roman is veel, veel meer as net dit."

