Moord in die beloofde land
2013-12-04 “Wat opval van Moord in die beloofde land, is die diggeweefde storielyn. Nes jy dink jy het al die drade bymekaar, is daar nog (skokkende) verrassings.”Pastoor deur Pat Stamatélos en Die hart van ’n ma deur Abraham Phillips
2013-10-17 Riette Rust vergelyk en resenseer twee boeke - in albei hartverskeurende verhale staan die ma-figuur sentraal: Pastoor en Die hart van ’n ma.Wat’s nuus?: Verkneukel jou in ’n knap-geskrewe, prettige boek
2012-05-31 "Cruywagen het beslis die vermoë om die leser met geur en kleur in te trek in ’n storie, jou te boei, te laat lag …"
Boekedag 2012: Riette Rust kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?“Dis donker en dis lig en dis swaar” – Riette Rust vertel wat die lyf onthou
2012-03-15“Die taak van die kortverhaalskrywer is tog om ’n slice of life te neem en dit in ’n storie wat iets sê, te omskep, dit te fiksionaliseer.”
Nicky & Lou 46 Stories – Verbeel jou jy hoor Nataniël se stem
2012-02-06 Wanneer iemand so snaaks is soos Nataniël, vergeet jy soms wat ’n goeie waarnemer hy is. Om nie te praat van sy skryftalent nie. Nicky & Lou herinner mens aan albei dié feite.
Romantiese avontuur Reën oor die Serengeti is soos stukke uit 'n rolpert
2010-04-16 Groot letterkunde is Reën oor die Serengeti nie, maar wel ’n goedgestruktureerde roman met ’n verwikkelde intrige. Dit volg op Lang skaduwees in Afrika. Baie van die karakters uit die eerste verhaal verskyn weer, maar mens hoef nie Skaduwees ...
Katvoet een van Scheepers se beste
2009-11-10 Katte is sintuiglik, slim en slu … ’n Vrou is soos ’n kat. Jy kan haar nooit besit nie.

