Pieter Redelinghuys

Anestesioloog Töölö Sairaala Helsinki Finland

The Untold and Played-down History of the Catholic Church

Pieter Redelinghuys 2013-10-21 Die twee gesigte van die "Heilige Katolieke Kerk" is nie ’n vreemde begrip vir belese mense nie.

Masters of the Universe

Pieter Redelinghuys 2013-10-18 Wanneer mens so kyk na die name van diegene wat deur die politiek en geldmag die Weste letterlik beheer en regeer, dan val dit op dat seker 95 % van hierdie persone Anglo-Saksiese name dra, en in die VSA, vind mens ook 'n mate van Keltiese vanne.

Die VSA se oorloë is goeie besigheid

Pieter Redelinghuys 2013-10-18 Waarom het die VSA Irak uitgesonder vir 'n oorlogskrygtog op die basis van leuenagtige aantuigings dat Saddam Hussein in besit was van "weapons of mass destruction"?

Christelike etiek en oorlog IV: Obama

Pieter Redelinghuys 2013-10-17 Obama het die oorlog in Irak laat voortgaan, en selfs die aantal soldate daar grootliks vermeerder, alles in teenstelling van sy verkiesings beloftes om ‘n spoedige einde aan die oorlog te bring.

Die Militêr in die VSA

Pieter Redelinghuys 2013-10-17 Volgens Barack Obama is die militêr van die VSA die mees gerespekteerde institusie in die land.

Oorlog en Christelike Etiek III: Howdy folks there in SA, I am cowboy George W Bush from Texas

Pieter Redelinghuys 2013-10-17 Wat ek persoonlik onrusbarend vind van hierdie verhaal is dat die veiligheid en heil van die mensdom nie eers aan ‘n christen toevertrou kan word nie, nog minder aan ‘n "born-again" variant nie.

Oorlog en Christelike Etiek II : Howdy you folks down there in SA. This is Ronnie Reagan, born in die USAAAAA

Pieter Redelinghuys 2013-10-10 Ronald Reagan was die veertigste president van die VSA van 1981 tot 1989.

Kan die Koue Oorlog dien as ’n verskoning vir Apartheid

Pieter Redelinghuys 2013-10-09 In antwoord op my skrywe oor "Oorlog en Christelike etiek van 16.09.2013 kom jy voor met hierdie stelling op 18.09.2013: Kan die Koue Oorlog dien as ‘n verskoning vir Apartheid?

Die mites wat die wêreldbeeld van die Westerse Mens vorm

Pieter Redelinghuys 2013-10-08 Die wêreldbeeld van die Westerse Mens word die afgelope twee millennium gevorm deur die Joodse-Christelike mite ...

Vo Nguyen Giap

Pieter Redelinghuys 2013-10-08 Op 4 Oktober 2013 is Vo Nguyen Giap, militêre leier van Noord-Vietnam, en stigter van die Viet Mihn, oorlede op die ouderdom 102.

Truman en die Atoombom en ander sake

Pieter Redelinghuys 2013-10-03 Maar baie dankie vir die inset en navorsing oor die redes vir die gebruik van hierdie wapen wat die dood van honderde-duisende onskuldige siviele veroorsaak het, en ook tydens die maande en jare wat daarop gevolg het, die lewens van nog duisende geëis het wat aan radioaktiewe stowwe blootgestel was.

LitNet Akademies: Homoseksualiteit

Pieter Redelinghuys 2013-09-19 Hulle bibliografie is van ’n besondere hoë gehalte en die eindnotas komplementeer uitstekend die hoofteks.

Oorlog en Christelike Etiek

Pieter Redelinghuys 2013-09-16 Kan Christelike Etiek enige rol speel by oorlogvoer, volksmoord, en die uitwis van die vyand, lg jou medemens, volgens Christus se eie Woorde?

Obama: Nobel-pryswenner vir Vrede

Pieter Redelinghuys 2013-09-12 Die Noorweegse Nobel Komitee wonder seker tans watter enorme flater hulle begaan het toe hulle ’n klompie jare gelede hierdie huidige Amerikaanse president die Nobelprys vir Vrede toegestaan  het.

Vinnige persoonlike vragie vir Francois Williams

Pieter Redelinghuys 2013-08-12 Soos jy seker onthou van die goeie ou dae van die Melt Myburg-era was my interesse maar altyd psigiatrie, en die meer eksotiese fenomene van psychopatia sexualis.
Top