Pieter Redelinghuys

Anestesioloog Töölö Sairaala Helsinki Finland

Vir Wouter: The Beautiful Way of the Samura

Pieter Redelinghuys 2013-07-22 In die tradisie van die Samurai was een van die  kardinale aspekte van die Samurai- lewe en kultuur die emosionele band tussen senior Samurai  en sy jonger aspirant, ’n band waarvoor daar baie woorde bestaan om hierdie unieke verhouding te beskryf, soos bv bi-do, "the beautiful way".

Die "ou Afrikaners"

Pieter Redelinghuys 2012-11-12 Na afleiding van al die onlangse gesprekke en kommentaar rondom die onderwerp van "Afrikanerskap" het die tyd seker aangebreek om ‘n definisie te formuleer vir diegene wat hulle op besondere neerhalende wyse uitgespreek het teenoor "nuwe Afrikaners", en nie met lg geassosieer wil word nie.

Die Wil van Jahweh

Pieter Redelinghuys 2012-11-07 Your´s truly is nou regtig sprakeloos en uitgebowl oor die uitslag (And thus spoke Zarasthustra) van die Amerikaanse presidentsverkiesing.

Die wil van God

Pieter Redelinghuys 2012-10-26 "even when life begins in that horrible situation of rape, it is something God intended to happen"

Die definitiewe skaal waaraan Afrikanerskap gemeet kan word

Pieter Redelinghuys 2012-10-15 "10 punte vir wit persone wie se ouers afstam uit Holland, Frankryk en Duitsland, en hierdie lande tydens die sewentiende eeu verlaat het."

Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek

Pieter Redelinghuys 2012-10-05 Dit ten spyte van die feit dat jy die mees insiggewende verwysing oor die Ou Testament sedert die bestaan van SêNet-briewe vir ons gelewer het in die vorm van Jaco Gericke se tesis oor die bestaan, of nie, van die Joodse god, Jaweh.

Yahweh ontbloot

Pieter Redelinghuys 2012-10-05

Japan en die skaduwees van die verlede

Pieter Redelinghuys 2012-04-13 'n Besoek aan die gedenksentrum in Hiroshima sal elke persoon wat nog nie sy menslikheid verloor het nie besonder diep raak.

Geloof onder die vergrootglas

Pieter Redelinghuys 2012-02-01 Angus, jy het die verwagte histeriese reaksie uitgelok van diegene wat kies om met oogklappe en tonnelvisie die Bybel lees.
Top