Portchie: Van Tweeling tot Trafalgar Square: ’n resensie
2024-05-20"Hy het pas sy eie storie geskryf. Portchie doen sy ding soos Portchie dit doen. Self."
FW de Klerk, die mens
2021-11-12"Met my laaste besoek aan hulle, terwyl Elita geesdriftig vertel van planne vir die stigting vorentoe, het ’n reeds brose FW ’n wye, bewonderende glimlag haar kant toe gerig. Sy kop geknik."
In memoriam: "Life is wonderful!" het die aktivis geskreeu toe hy lewenslange tronkstraf kry
2020-05-08"As aktivis was hy bereid om te sterf vir sy aandeel in die anti-apartheidsbeweging in Suid-Afrika."
Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?
2019-08-23"In die museumkafee waar die gesprek plaasvind, is ’n groot klipmuur met San-rotskunsfigure daarop. ... As die mens tóé al nie sonder kuns kon leef nie, hoe sal die mens vorentoe daarsonder kan leef?"
Cloete Breytenbach (1933–2019): die fotograaf wat die lensdigter genoem is.
2019-06-13"So sal hy seker deur die meeste oudkollegas onthou word – die ou met die glimlag, sonder woorde; die ou wat jou storie deur sy fotografiese deelname kon red."
Ralph Haynes, Godfather van die Wes-Rand deur Izak du Plessis: ’n resensie
2019-02-20"Genoeg stof vir ’n rillekker verhaal. En dis hoe Izak du Plessis hierdie verhaal aangedurf het."
Oor grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering – ’n resensie
2018-11-07"Totdat hy nie net ’n goeie sportverslaggewer nie, maar ook ’n vertroude politieke joernalis, ’n leidinggewende redakteur en uiteindelik, heeltemal tot sy eie verbasing, die skakel tot die ontstaan van een van die wêreld se groot mediahuise (ja, dit is so!) sou word."
Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse deur Herman Lategan: ’n resensie
2018-10-16"Om Lategan se 'prosa' te takseer is soos om ’n woer-woer te probeer stop. Satire, hartroerendheid, hartstog, spot, ironie en medemenslikheid dryf die leser van bladsy tot bladsy. Gaandeweg kom besinning. Lees stukkie vir stukkie, slukkie vir slukkie. Proe-proe."
Pik Botha: lewensgenieter, omstrede, geliefd, ’n man vir verandering
2018-10-15"Omtrent elkeen wat Pik Botha geken het, het ’n Pik-storie. As hy met jou gepraat het, was dit met die deurdringendheid van iets belangriks, asof hy met jou alleen ’n idee, ’n antwoord, ’n gedagte wou deel."
Dubbelspiraal deur André Jansen: ’n resensie
2018-08-22"Met ’n meesterlike ratatata-inleiding neem die skrywer die leser in hierdie roman (speurrroman?) op ’n vinnige, intense voëlvlug oor vier vurige dekades van die afgelope Suid-Afrikaanse geskiedenis."
Stroomop deur Harald Pakendorf: ’n resensie
2018-07-11"Pakendorf was vroeg in sy joernalistieke loopbaan bekend as stroomop. Hy kon in geen 'kamp' geplaas word nie — nuus, agtergrond en geen onderdanigheid aan ’n ideologie nie. Nóg links, nóg regs was sy stempel op die Afrikaanse joernalistiek: een van 'die nuus kom eerste'."
In memoriam: Cecile Cilliers (1933–2018)
2018-06-21"Hoekom was Cecile spesiaal? Omdat sy so absoluut mens was. Van haar intellektuele werk tot haar welsynswerk, tot haar geestelike werk, was sy merkwaardig."
Yes, really! A life deur Kate Turkington: ’n resensie
2018-06-05"Turkington is onthutsend eerlik, maar sy vertel haar storie soos enige goeie rillerskrywer sou."
Die “mal professor van Stellenbosch” se groot nalatenskap
2018-02-19"Kleurryk, opstandig, stout, borrelend van nuwe idees, nuwe insae, en ’n aangrypende empatie – hierdie woelgees laat ’n nalatenskap van begrippe en oordele wat beslis in die Suid-Afrikaanse ekonomie en politiek sal resoneer."
#ANC54: Die gifbeker voor die triomf
2017-12-19"Wie het rose en maanskyn op die 54ste ANC-leierskapkonferensie verwag? Wie’t gedink die Zuma-kontaminasie sou op die 54ste ANC-leierskonferensie uitgeroei wees?"
