Martie Retief-Meiring

 Martie Meiring is 'n joernalis en rubriekskrywer.

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie

Martie Retief-Meiring Resensies 2017-09-01

"Die leser sal enduit lees, en vir Du Plessis vergewe vir sy soms te gemoedelike styl. Dis dalk die geselligste manier om oor boereverneukers te praat."

Apartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie deur Martie Meiring

Martie Retief-Meiring Resensies 2017-08-15

"Hierdie omvattende, dikwels frustrerende manuskrip kan egter nie summier afgewys word nie. Opperman Lewis vee wyd oor die geskiedenis met baie interessante verwysings, aanhalings, en weliswaar gevolgtrekkings waaroor die leser soms self goed sal wil nadink."

Die “gees” van Dakar leef voort (ook met verskille)

Martie Retief-Meiring Menings 2017-06-29

"Baie insigte, waarskuwings, navorsing, diep denke en selfs drome is by die konferensie/regstelling/'wake' geuiter. Die gees van Dakar blyk tog nog meer as ’n mite te wees. Die eens vermaledyde gangers is steeds, dalk steekse, tog ernstige denkers."

Boekresensie: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger

Martie Retief-Meiring Resensies 2017-01-06

"Hier is ’n besonderse boekvertelling in ’n besonderse styl."

Boekresensie: Anni Dewani – a father’s story

Martie Retief-Meiring Resensies 2015-06-09

"Op 8 Desember sou  Shrien Dewani as 'n vry man uit die beskuldigdebank in Suid-Afrika stap om na  Engeland terug te keer. Die uitgebreide Hindocha-familie, en ook tot groot  hoogte Suid-Afrika self, sou verslae agterbly."

Om 'n katvoet-leser te verlei

Martie Retief-Meiring 2014-10-22 "En ek wil hom vra ken hy die woord 'meesmuil'? Ken hy die woord 'knaterkraker'?" Martie Retief-Meiring resenseer Herman Lategan se Binnekring van spookasems.

Biebouw-resensie: Die pad byster deur Nicola Hanekom

Martie Retief-Meiring 2014-08-27 "Hol, banale titel, insinuasie en al, is ’n klassieke dramateks. Soos Ionesco, Jean Genet se tekste (selfs Samuel Beckett se ontwykende tekste) is hierdie teks een wat weer en weer gelees wil word."

Doen dit self met hierdie op-’n-drafstap-PDU-produksie

Martie Retief-Meiring 2012-12-05 The Merry Wives of Zuma speel af in Zuma, wat voorheen Verwoerdville was.

7 Dae: Meyer ken die kuns van woordverleiding

Martie Retief-Meiring 2012-01-24  "Wat is dit met Bennie Griessel? Gaan hy ewig die martelgat bly, al is hy nou ’n Valk?"  Martie Retief Meiring lees sonder ophou aan 7 Dae.   

Rian Malan se Resident Alien: Watter uitnemende chickenshit is dit nie!

Martie Retief-Meiring, LitNet 2010-03-18 ’n "Chickenshit-versameling" noem Rian Malan sy 27 essays in die boek. Synde die beste wat hy uit sy werk kon saamstel vir die versameling.
Top