Marlene le Roux

Marlene le Roux is die uitvoerende hoof van die Kunstekaap.

Foto: Izak de Vries

Huldeblyk: Soli Philander (1961–2026)

Marlene le Roux In memoriam 2026-03-05

"Soli se afsterwe is ’n groot verlies, maar hul nalatenskap bly voortbestaan. Hulle het tye oorbrug, ’n stem gegee aan gemeenskappe wat dikwels oor die hoof gesien word, en ons daaraan herinner dat lag en storievertel dade van oorlewing is."

Muslim arts patrons ennie Artscape Women’s Humanity Festival: ’n onderhoud met Marlene le Roux

Tasneem Daniels, Marlene le Roux Leefstyl 2025-08-12

"Die Artscape Women’s Humanity Arts Festival keer vanjaar terug met ’n kragtige reeks geleenthede, optredes en gemeenskapsbetrokkenheid – alles gesentreer rondom die temas van genesing, verteenwoordiging en aktiewe vredesbou. Die 2025-uitgawe nooi mense van alle geslagte, agtergronde en oortuigings uit om deel te neem aan die noodsaaklike en dikwels uitdagende werk om ’n meer regverdige en inklusiewe samelewing te bou." Tasneem Daniels gesels met Marlene le Roux oor onder meer Artscape se bedrywighede tydens Vrouemaand.

Vrede in aksie teen GBV

Marlene le Roux Menings 2025-07-22

"Dit is van kardinale belang dat groter pogings deur alle belanghebbendes aangewend moet word om geslagsnorme te verander en omskep om dit sodoende in ooreenstemming met wetgewing te bring, om nie-regeringsorganisasies te ondersteun wat met gemeenskappe, tradisionele leiers, jeugsentrums en skole saamwerk om ’n veilige ruimte te skep waar oortreders bygestaan word om hulself te rehabiliteer."

Press release: Access, support and opportunity forged my path to Khayelitsha Fashion Week

Marlene le Roux Lifestyle and entertainment 2025-06-19

"To top it all, Khayelitsha Fashion Week gave me the courage to walk the runway without my crutches! Draped in the beautiful designs of the highly talented local creatives!"

Tribuo Conference 2025: an interview with Marlene le Roux

Naomi Meyer, Marlene le Roux Interviews 2025-06-18

"The arts and money have a peculiar relationship. People too often think they don’t 'need' the arts, forgetting the role it plays in social cohesion and the building of a nation."

Entstof teen polio word 72!

Marlene le Roux Menings 2025-04-08

"Miljoene mense is sedert daardie dag ingeënt. Hulle het dus nooit siek geword nie. Ander, soos ek, is in hul kinderjare toegang tot hierdie lewensveranderende behandeling geweier."

Die viering van Crystal-Donna Roberts in die Kunstekaap

Marlene le Roux In memoriam 2025-03-24

"Crystal was nuuskierig oor die wêreld en die mens. Sy kon kyk en verstaan wat sy in die wêreld sien. Deur haar kuns kon sy ’n ding analiseer en aan die res van die wêreld oordra op ’n manier waar ons ook iets meer kon leer."

Die ware waarde van jou gekoopte kaartjie tydens ’n Kunstekaap-produksie

Marlene le Roux Menings 2025-01-08

"Die kunste is ’n enorme bedryf en ons goed geoliede masjien by Kunstekaap skep steeds werk vir honderde mense wat brood op die tafel moet sit om sodoende ’n volhoubare ekonomiese ekosisteem te onderhou, wat weer ’n reuse- ekonomiese inspuiting bied in Kaapstad en omstreke."

Communities need the arts to heal and thrive

Marlene le Roux Opinion 2024-12-02

"As a government agency, we take our mandate from our country’s Constitution to work actively and diligently toward implementing social cohesion, human rights, equity, equality and the mainstreaming of accessibility for all persons impaired by disabilities, among other duties."

Kunstekaap maak teater toeganklik vir plattelandse gemeenskappe

Marlene le Roux Teater 2024-11-12

"Die plattelandse uitreikprogram is ’n belangrike deel daarvan om die misterie te ontbloot van waaroor teater gaan, wat dit vir mense kan beteken, hoe dit skoonheid in mense se lewens bring en hoe dit help om verlore waardigheid te herbou en te herstel wat veroorsaak is deur die vorige ongeregtighede toe teater eenvoudig nie vir ons mense toeganklik was nie."

Die sielkundige trauma van ’n post-poliolyer voor haar 12de operasie

Marlene le Roux Menings 2024-10-23

"Hoekom skryf ek hierdie artikel oor my 12de operasie as ’n post-poliolyer? Om die eenvoudige rede dat ek wil hê die regering moet besef sonder die behoorlike ondersteuning en hulpbronne is post-poliolyers gedoem! Nie almal is so bevoorreg en bemagtig soos ek nie."

Sewentiende Artscape Women’s Humanity Festival vra vir sterker optrede teen GBV

Marlene le Roux Menings 2024-07-22

"Vroue behoort aan die voorpunt van sosiale verandering te wees en die gereedskap gegee te word om verandering teweeg te bring."

’n Ope brief aan die president

Marlene le Roux Menings 2024-07-19

"Dankie dat u persone met gestremdhede genoem het as deel van die toekoms van ’n inklusiewe en transformerende Suid-Afrikaanse samelewing. Laat my toe om ’n paar punte voor te stel wat daartoe kan bydra dat hierdie lofwaardige inisiatief ’n betekenisvolle, gefokusde aksieplan word."

An open letter to the president

Marlene le Roux Opinion 2024-07-19

"Thank you for mentioning persons with disabilities as part of the future of an inclusive and transformational South African society. Allow me to suggest a few ways in which this laudable aspiration can become a meaningful, specific action plan."

Barakat-program: ’n onderhoud met Marlene le Roux en Tasneem Daniels

Menán van Heerden, Marlene le Roux, Tasneem Daniels, Robyn van de Rhede, Fatima Allie Onderhoude 2024-07-02

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Die maandelikse LitNet-insetsel is deel van die Barakat-program. In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met Marlene le Roux, Artscape se uitvoerende hoof. Fatima Allie gesels met dramaturg en draaiboekskrywer Tasneem Daniels.

Top