kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Louise Viljoen
2014-10-29 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Louise Viljoen was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.Nuwe stemme 5 – saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais
2013-12-10 “Die Nuwe stemme-projek (bly) ’n belangrike een in die identifisering en ontwikkeling van nuwe digterlike stemme in Afrikaans. Daar is min literêre sisteme in die wêreld waarin daar met soveel toewyding omgegaan word met poëtiese talent en daar soveel moeite gedoen word om dit te ontwikkel.”Klimtol speel én besin
2013-10-01 "Dit is ’n volkome oortuigende en meevoerende roman waarin die skrywerslens oopgestel word vir ’n wye spektrum van menslike ervaring, maar daar ook erkenning gegee word aan die behoefte om terug te keer na ’n ruimte van oorsprong, of dit nou dié van die gesin of die eerste bron van inspirasie is."
Groot Afrikaanse Romanwedstryd: Commendatio – ’n Man van min belang
2012-03-20 Commendatio:’n Man van min belang – Chris Karsten
Piekniek by Hangklip 'n seepgladde plesier
2011-09-08 Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...
Op reis met 'n hond: 'n besonder belowende debuut
2010-12-02 Ek het ’n keer die jong skrywer Kiran Desai, wat die Booker-prys gewen het vir haar roman The Inheritance of Loss, by ’n kongres hoor sê dat sy eintlik eers sukses behaal het toe sy alles oorboord gegooi het wat sy in skryfskole geleer het ...
Afstande is heilsame opvoeding en ’n onmisbare leeservaring
2010-09-22 Dan Sleigh is bekend daarvoor dat hy sy kundigheid as historikus op besonder boeiende wyse kan versoen met sy kreatiwiteit as skrywer. Alhoewel hy reeds vanaf 1971 publiseer, het sy groot deurbraak in die literêre wêreld gekom toe hy in 2001...
Afrikaanse digters in gesprek met Breyten Breytenbach as digter
2009-11-26"Hierdie artikel fokus op daardie gedigte waarin Afrikaanse digters reageer op Breytenbach se digterspersoonlikheid, sy poëtika en sy poësie."

