Press release: AVBOB Poetry Project introduces a new competition category
2024-09-27The AVBOB Poetry Project embarks on an inspiring journey with the addition of a brand-new competition theme, "New beginnings". At least one poem entered under this theme in each of South Africa’s 11 official written languages will be selected for publication in the eighth annual AVBOB poetry anthology, which will be published in 2025. Additionally, one commissioned poem per language will be written on this theme.
Persverklaring: Strauss & Co-kunsuitstalling by Oude Leeskamer tydens Toyota Stellenbosch Woordfees 2024
2024-09-27Stellenbosch Toyota Woordfees is om die draai! Strauss & Co sal weer die Oude Leeskamer-ruimtes benut met ’n uitstalling wat hoogtepunte van hul komende eerste regstreekse virtuele veiling sal deel. Die uitstalling sal werke insluit van die opwindende internasionale veiling wat in Kaapstad sal plaasvind op 23 Oktober 2024. Die veiling sluit in, onder andere, gesogte werke deur Pablo Picasso, Auguste Renoir en Marc Chagall.
Persverklaring: Suidoosterfees – New Voices vanaf 1 Oktober by Artscape
2024-09-26New Voices, Suidoosterfees en Artscape se jaarlikse voorlesings van dramas deur nuwelingskrywers, word vanaf 1 Oktober in Kaapstad aangebied.
Nuut by Human & Rousseau: Drome het ook asem deur Helene de Kock
2024-09-26Duncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap. Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie?
Nuut by Human & Rousseau: Harry Potter en die Beker Vol Vuur deur JK Rowling
2024-09-26Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas. Slegs towenaars wat ouer as sewentien is, mag inskryf. Dit keer Harry egter nie om te droom dat hy die kompetisie eendag sal wen nie.
Pasverskyn: Liefde en verset deur André le Roux
2024-09-26André le Roux se tweede digbundel verskyn 47 jaar ná sy debuut, Struisbaai-blues, wat kort ná publikasie in 1977 verbied is.
Toyota Stellenbosch Woordfees-persverklaring: Kaapse Koorakademie se ’n Kaapse fantasie
2024-09-26’n Kaapse fantasie by die Woordfees vier Afrikaans en sy variëteite se verhouding met Xhosa en Engels in ’n smorgasbord van klanke, denke en kulture wat ons as samelewing in ’n nuwe rigting van hoop en samehorigheid instuur.
Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling
2024-09-25Dis nie net speurders wat bewysstukke moet opspoor om iets te kan oplos nie. As jy in graad 11 is, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou hoe om 'n stelling te bewys. Dit is stelling drie van vanjaar se Euklidiese Meetkunde. Jy gaan moet bewys dat die som van hoekpunte A en C 180 grade is en dat die som van hoekpunte B en D 180 grade is. Kyk hierdie video om beter te verstaan!
Persverklaring: Wenner van die Helgaard Steyn-prys 2024 | Press release: Winner of the Helgaard Steyn Award 2024
2024-09-25Dit is die tweede keer in die geskiedenis van die Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns dat die wenwerk ’n digbundel is. | This is only the second time in the history of the Helgaard Steyn Award for Literature that the winning work is a volume of poetry.
Persverklaring: Luna Paige se Tuiskoms-toer en -program
2024-09-23Na ’n opwindende reis van drie maande deur Europa en klein optredes in Nederland, keer Luna terug na Suid-Afrika om in ’n intieme omgewing met haar aanhangers te skakel. Ná haar indrukwekkende dubbelalbum-bekendstelling in April 2024 – met beide Engelse en Afrikaanse albums, Dis die dors en Harmony – bied hierdie toer ’n unieke kans om haar songs in hul mees rou en outentieke vorm te ervaar.
Persverklaring: Sonografie: Grepe in roots en blues – WOMAD South Africa 2024 en Toyota Stellenbosch Woordfees 2024
2024-09-23WOMAD SA is trots daarop om vir die eerste keer saam met Toyota Stellenbosch Woordfees en die US-musiekdepartement ’n spesiale konsert met die titel Sonografie: Grepe in roots en blues aan te bied. In hierdie produksie vertel kunstenaars stories in en deur klank, aan die hand van instrumente, musikale idiome en die herinneringe wat hulle ontketen: uhadi, Khoe-klanke, onbegeleide stem en Mississippi blues.
Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die tweede stelling
2024-09-23In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld vir graad 11’s hierdie stelling: Bewys dat die hoek wat by die middelpunt gevorm word vanaf punte A en B twee keer so groot sal wees soos die hoek wat vanaf die omtrek by dieselfde punte gevorm word.
Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2024
2024-09-21Die kykNET-Rapport-boekpryse, wat altesaam R1 miljoen bedra, is op Saterdagaand 21 September 2024 in Kaapstad oorhandig. Met dié pryse word jaarliks erkenning gegee aan uitnemende Afrikaanse boeke en resensies wat die vorige kalenderjaar verskyn het. Hier is al die wenners!
Persverklaring: ATKV-Woordveertjies 2024 – Prys vir Spanningslektuur, Prys vir Niefiksie en ATKV-Prosaprys
2024-09-20Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. Die ATKV huldig die geskrewe woord met die Prys vir Spanningslektuur, een van die vinnig groeiendste en gewildste genres in Afrikaans; die Prys vir Niefiksie; en die ATKV-Prosaprys, een van die oudste en mees gerespekteerde letterkundepryse in Afrikaans.
