Persverklaring: Die Wasgoedlyn hou makietie met woorde en musiek by die Koelkamers in Paternoster

  • 0

Die Wasgoedlyn hou makietie op die Weskus:
Afrikaans is koel by die Koelkamers

Kom geniet ’n naweek met woorde en musiek by die Koelkamers
op Paternoster, 15 tot 17 November 2024

Met musiekkonserte deur Anton Goosen, Koos Kombuis, Frazer en Deniel Barry, Churchil Naudé, Jolyn Phillips, Bacchus Nel en Die Kaappunters.

Die program

Vrydag, 15 November 2024 

  • 15:00 – Allermooiste Afrikaanse kinderliedjies met Riku en Jackie Lätti (50 Min)
  • 19:30 – Koos Kombuis: Kulturele ikoon, skrywer en digter

Saterdag, 16 November 2024

  • 11:00 – Die geveg om vryheid en vrede vir almal met Marthie Momberg, Koos Kombuis, Riku Lätti en Churchil Naudé (50 min)
  • 12:30 – Anton Goosen: liedjieskrywer en legende (1h 15 min)
  • 14:30 – Kleurvolle karakters met Frazer en Deniel Barry (1h 15 min)
  • 15:30 – Churchil Naudé, rymkletser en digter, met Riku en Jackie Lätti (50 min)
  • 17:30 – Brain Cloete: Outjie van Namakwaland (50 min) 
  • 18:30  – Die Kaalkop Waarheid (50 min) 

Sondag, 17 November 2024

  • 12:30 – Riku en Jackie Lätti (50 min) 
  • 14:30 – Bacchus Nel (50 min)
  • 16:00 – Jolyn Phillips (50 min) 
  • 18:00 – Die Kaappunters met Churchil Naudé (1h 15 min) 
  • 20:00 – Die Koelkamers en Die Wasgoedlyn se Johannes Kerkorrel-terugblik (50 min)

 


Sien ook die Taboektoer-program met Bacchus Nel, Riku en Jackie Lätti:

Persverklaring: Die landwye Taboektoer met Bacchus Nel, Riku Lätti en Jackie Lätti – 25 Oktober tot 17 November

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top