Persverklaring: Sentrumbestuurder gesoek, Breytenbach Sentrum

  • 0

Sentrumbestuurder: Breytenbach Sentrum, Wellington

Ons beskik tans oor bogenoemde betrekking. Die geskikte kandidaat moet goeie menseverhoudings handhaaf, op alle vlakke kan kommunikeer, gemotiveerd wees, onafhanklik en op eie inisiatief kan werk.

Laai die volle teks hier af.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top