LitNet

LitNet

Press release: Multi-award-winning Isidlamlilo/The Fire Eater at the Baxter Flipside for a limited season from 9 to 19 April

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-03-31

Empatheatre’s electrifying and highly acclaimed Isidlamlilo/The Fire Eater a one-woman show brought to life by Mpume Mthombeni and theatre-maker Neil Coppen, comes to the Baxter Flipside from 9 to 19 April 2025, at 19:30 with matinees at 14:00.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Knal deur Bettina Wyngaard, 9 April 2025, 15:30 | Oude Leeskamer

LitNet Boeke en skrywers 2025-03-28

Bettina Wyngaard doen dit weer! Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Knal, die vyfde blitsblaaier in haar boeiende misdaadreeks met die hoofkarakter, Nicci de Wee. Wat is die geheim van hierdie eertydse prokureur om boeiende misdaadromans in hierdie baie gewilde genre te skep? Moenie die gesprek tussen Naomi Bruwer en Bettina in Jannie se Leeskamer op 9 April om 15:30 misloop nie!

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Follow me to Africa deur Penny Haw, 9 April 2025, 10:30 | Oude Leeskamer

LitNet Boeke en skrywers 2025-03-28

Penny Haw is bekend vir boeke wat sterk, interessante en onafhanklike vroue uitbeeld, met ’n ruim verkenning van die onderlinge verbondenheid van alles wat lewe. Dit is ons plesier om haar op 9 April in Jannie se Leeskamer te verwelkom vir die bekendstelling van haar derde historiese roman, Follow me to Africa. Sluit by ons aan vir hierdie bekroonde skrywer se gesprek met Eva Mazza.

Press release: A doll’s house, part 2 comes to the Baxter Studio from 16 April to 10 May

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-03-28

The highly anticipated Tony Award-winning A doll’s house, part 2 with Bianca Amato and Zane Meas comes to the Baxter Studio from 16 April to 10 May.

LitNet: Johann de Lange

LitNet Nuusbrief 2025-03-28

LitNet: Johann de Lange

Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se letterkundige pryse van 2025 bekend

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2025-03-28

Vanjaar is dit die tweede jaar dat die kortlyste van die Akademie se letterkundige pryse vooraf aangekondig word. Die vier kortlyste vir 2025 se boekpryse is pas bekendgemaak.

Persverklaring: Nádine se nuutste vertoning bring kleur aan oud en nuut

LitNet Musiek 2025-03-27

Nádine se grootste treffers, asook plaaslike en internasionale treffer-liedjies soos "True colours" van Cindy Lauper, "Red red wine" van UB40 en "True blue" van Madonna. Ook Tom Jones se "Green green grass of home" en Prince se "Purple rain" kry ’n unieke Nadine-verwerking.

Invitation: Book launch of The lucky ones by Alistair Mackay at The Book Lounge on 8 April 2025

LitNet Books and writers 2025-03-27

You are invited to an exclusive launch of The lucky ones by Alistair Mackay at The Book Lounge in Cape Town on 8 April 2025. You’ll be able to get your hands on a copy before anyone else. Plus, you can get your book signed by the author, who will be in discussion with Kelly Smith.

Fresh off the press: Hollywood on the Veld

LitNet Books and writers 2025-03-27

In 1913, a secretive American millionaire, who lived on the top floor of the famous Carlton Hotel, had a crazy idea: to make movies in Johannesburg. Hollywood on the Veld is the never-been-told-before story of the rise and fall of the strangest and most unique movie empire ever.

New from Jonathan Ball: Khaki fever by Lindsay Norman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-03-27

Game guide Alexandra Carnell-Ellis is principled, doesn’t suffer fools, and is generally not too fond of ordinary people either. When she’s fired from The Plains, a commercial "Ferrari Safari"-type game reserve in the Karoo for being rude to guests, she’s determined to make a fresh start.

New from Jonathan Ball: We two from heaven: a memoir by James Whyle

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-03-27

We two from heaven is a singular memoir, a four-part fugue on the tricks and traps of memory, a shuffling of the cards of time. Episodes from the early life of writer James Whyle are interwoven with the letters of his father from the Western Front during the First World War. Upending the reader’s expectations of a memoir, Whyle then explores the violence and madness of apartheid society as the narrator passes through boarding school and university and takes his first steps to become a writer. 

Persverklaring: The ephemeral nature of things, ’n uitstalling deur Laurette de Jager

LitNet Kuns 2025-03-26

art.b Gallery in Bellville is verheug om die opening van The ephemeral nature of things, ’n uitstalling deur Laurette de Jager, aan te kondig. Die uitstalling open op 5 April 2025 en is die eerste in ’n reeks uitstallings wat deel vorm van De Jager se doktorale studies in visuele kuns by die Universiteit van Suid-Afrika.

Persverklaring: Jong teatermakers skitter in Suidoosterfees se ATKV-Jeugteaterprogram

LitNet Suidoosterfees 2025-03-26

Die Suidoosterfees bied nie net ’n platform vir professionele kunstenaars nie. Met die ondersteuning van die ATKV kry amateur-, studente- en skoleteatergeselskappe ook ’n verhoog waar hulle hul beste voet vir die feespubliek voorsit.

Persverklaring: Jakes Gerwel-gesprekke bring ’n fees van stemme en opinies na Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2025-03-26

Al die gesprekke is gratis vir die publiek, maar bywoning moet vooraf deur Webtickets bevestig word. Feesgangers sal ’n bewys van besprekings op hul selfone ontvang wat by die ingang na gesprekke vertoon moet word.

Persverklaring: Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-03-25

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis die grootste spelfees in Suid-Afrika en skole en leerders van reg oor die land word genooi om in die volgende taalkategorieë deel te neem: Afrikaans (graad 1 tot 10), Engels (graad 4 tot 9) en isiXhosa (graad 6 tot 8).

Top