Nuut by Human & Rousseau: Kaptein Onderbroek en die wraak van professor Poepenpoel deur Dav Pilkey

  • 0

George en Harold is in graad vier en hulle is mal oor poetse bak. Wanneer hulle nuutste poets hulle wetenskaponderwyser tot raserny dryf, kry hulle skoolhoof, meneer Mor, dadelik iemand in sy plek: Professor Poepenpoel.

George en Harold spot te lekker met die professor se lawwe naam en van. Maar dan neem die professor wraak. Hy dwing almal in die stad om ook lawwe name en vanne te kry – en probeer die hele wêreld oorneem!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top