Nuut by Lux Verbi: Eendag is te ver deur Jaco Strydom

  • 0


Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en n graad moet hê voor jy ’n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top