LitNet

LitNet

LitNet: Jou Eugène Marais

LitNet Nuusbrief 2015-05-14 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.    

Bekendstelling: Samsa-masjien by Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet Boeke en skrywers 2015-05-14

Dié drama word op Saterdagoggend 16 Mei 2015 om 11:00 by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel.

ATKV-Mediaveertjies 2015 vir presteerders

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-14

Hieronder is die wenners, die toespraak van Japie Gouws en foto's van die geleentheid.

LitNet: Jou teater

LitNet Nuusbrief 2015-05-11 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.    

Die ATKV 85 jaar al deel van Afrikaans 90

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-08

Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaans op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder.

ATKV Woordveertjies 2015 nou oop vir inskrywings

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-07

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 5 Junie 2015.

WF 2015: Fanie Viljoen deel 5 skryfwenke

LitNet Kuberklas Kreatief 2015-05-06

Die skryfmeester Fanie Viljoen, wat ook een van die beoordelaars van LitNet Akademies se wetenskapfiksie-skryfkompetisie is, deel vyf wenke vir die skryf van ’n kortverhaal.

LitNet: Jou Sarah

LitNet Nuusbrief 2015-05-05

LitNet: Jou Sarah

WF 2015: Vorige wenners gee raad

LitNet Kuberklas Kreatief 2015-05-04

Die wenners van LitNet Akademies se heel eerste wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie in 2012 het met ons gesels oor waar hulle vandag is en watter raad hulle vir hierdie jaar se deelnemers het.

Universiteitskoor Stellenbosch hou jaar se eerste optredes

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-04-30

Die universiteitskoor word voortaan bestuur deur die US Woordfees. Hier is hulle optredes vir Meimaand.

Kortkursus by die Universiteit Stellenbosch: Dokument- en Vormontwerp 2-4 Junie 2015

LitNet Akademies en skole 2015-04-29

Eleanor Cornelius bied in Junie 'n werksessie aan  oor dokument- en vormontwerp.| Eleanor Cornelius will present a workshop on document and form design in June.

Suidoosterfees 2015: Eerste feesfoto's

LitNet Suidoosterfees 2015-04-29

Suidoosterfees 2015 neem die Kaap op horings. Niël Rademan het pas oor die fees gesels en hier deel hy van sy eerste feesfoto's.

Reaksie op die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap se voorgestelde taalbeleid

LitNet Akademies en skole 2015-04-28

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (die SA Akademie), rig hiermee 'n ernstige beroep op die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap (Sansa) om sy voorgestelde amptelike taalbeleid te hersien deur ook Afrikaans daarby in te sluit."

LitNet: Jou vreemdeling

LitNet Nuusbrief 2015-04-24

LitNet se jongste nuusbrief

Suidoosterfees 2015

LitNet Feeste 2015-04-24

Die Suidoosterfees is vanjaar in sy twaalfde bestaansjaar, en die fees bied weer ’n opwindende program vol plaaslike en nasionale produksies en bekende kunstenaars van oral in Suid-Afrika. Die fees vind plaas vanaf 28 April tot 3 Mei 2015. Hier is die program.

Top