LitNet

LitNet

LitNet-spens: Monoloog uit "Kopstukke"

LitNet Drama 2011-07-06

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Die Koningin en die Rebelle

LitNet Drama 2011-07-06

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-07-05 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Kos vir die kenner, Abel se lot, Talia vat grond, Kyk my in die oë, As jy 'n ster sien verskiet en The Write Stuff Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

LitNet-spens: Monoloog uit Moeder Hanna

LitNet Drama 2011-06-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Maria Stuart

LitNet Drama 2011-06-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Periandros van Korinthe

LitNet Drama 2011-06-09

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet Akademies Jaargang 8(1) - Maart 2011

LitNet 2011-06-03 LitNet Akademies: Maart 2011 Jaargang 8(1) Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai. Inhoudsopgawe LitNet Akademies: Geesteswetenskappe-afdeling Wysgerige perspektiewe op die ...

Brekfisbrief; 03/06/2011: MaanKind gaan see toe!

LitNet 2011-06-02 Ons gaan see toe! Séé toe! Vir ’n plattelandse kind uit die sestigs was dit magic woorde. Die see was ver en net vir “ryk” kinders beskore. Die regering het ’n wonderlike projek gehad daardie jare – die ...

Brekfisbrief; 02/06/2011: Siklus van mens en troeteldier

LitNet 2011-06-01 Die mens stap ’n pad met troeteldiere. Wie onthou nog daardie kleintydse wens vir ’n hondjie, katjie of voëltjie? My eerste troeteldiertjie was ’n oú worshondjie wie se nonna ouetehuis toe moes gaan. Hy was nie gewoond ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/06/2011: Die dag van die groot skrik ...

LitNet 2011-05-31 Ry nou annerdag in Damarland vir kwaadgeld rond (weet julle hoe mooi is ons land nou?) en daar langs ’n kampvuur hoor ek die storie van ’n ene Oom Awel wat so ’n versigtige man was wat so lekker kon skrik. Niemand het egter ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/05/2011: Bibi S se "Oorvloed en ontneming"

LitNet 2011-05-30 Beste Bibi Ek het baie plesier en gestimuleerde (nie gesimuleerde nie) nadenke uit jou resensie geput. Dit is duidelik dat jy nie heeltemal is wat jy eet nie. Of dat jy leef om te eet nie – nie met so ‘n aktiewe kritiese bewuste ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/05/2011: Pieter se liedjiesoekery

LitNet 2011-05-27 Toe ontvang ek gistermiddag in die pos ’n dik koevert van Nick Taylor af met “Ten thousand feet” en ook sy vele Afrikaanse liedjies van destyds. Dit was nou lekker luister down memory lane, en so eindig my jare lange soektog na ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/05/2011: aan eie lot oorgelaat

LitNet 2011-05-27 aan eie lot oorgelaat Millennium Drie Mens krities diep in krisis, onkundig oor alles wat oor eeue verloor is, geen kennis van kultuur, geskiedenis, reg, of idee waar Paradys se stokou grenslyne is, hoekom Vader, Skepper, Mens, Eigene Kind, ...
Top