Voorleggings word ingewag vir die 2016 kykNET-Rapport Boekpryse ter waarde van R500 000
2015-10-14Die pryse word toegeken in die volgende kategorieë:
- Beste Afrikaanse volwasse roman (R200 000)
- Beste Afrikaanse niefiksie-boek (R200 000)
- Afrikaanse roman of niefiksie-boek met die meeste filmiese potensiaal (R100 000)
Afrikaanse Taalraad: Vakature
2015-10-14Die Afrikaanse Taalraad wag aansoeke in vir hierdie betrekking en die sluitingsdatum is 23 Oktober 2015.
Dubbele Rapportprysfinalis bied sy skryfkursus aan in Johannesburg
2015-10-14Harry Kalmer, bekroonde skrywer,dramaturg en finalis in twee kategorieë van die 2015 kykNET-Rapportprys, bied sy gewilde tweedag skryfkursus op Saterdag 7 November en 14 November in Johannesburg aan.
kykNET Foxwood-fees bring hulde aan Ingrid Jonker
2015-10-13Die spesiale multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd, is deur Petrovna Metelerkamp saamgestel om die internasionale reikwydte van Ingrid Jonker se werk as digter, skrywer en ikoniese figuur te illustreer.
Nasionale ronde van Sanlam WOW Spelkompetisie
2015-10-13"Drie leerders per graad uit elk van die nege provinsies sal op Saterdag 17 Oktober byeenkom om sake uit te spook as spelkoning- of koningin."
Vlam in die sneeu: Spesiale genommerde uitgawe | Flame in the Snow: Special numbered edition
2015-10-13'n Spesiale, beperkte uitgawe van Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker is beskikbaar vir voorafbestelling tot 30 Oktober. | A special, limited edition of Flame in the Snow: The Love Letters of André Brink and Ingrid Jonker is available for pre-order until the 30th of October.
Winners of 2015 SATI Prizes for Outstanding Translation and Dictionaries announced | Wenners van 2015 SAVI-pryse vir Voortreflike Vertaling en Woordeboeke aangekondig
2015-10-13"As part of its celebrations for International Translation Day, the South African Translators’ Institute on 1 October 2015 awarded its 2015 Prizes for Outstanding Translation and Dictionaries, which recognise excellence in published translations and dictionaries in South Africa’s official languages."
Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig
2015-10-09Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees.
LitNet: Jou simposium
2015-10-09 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
Inligting: Skrywerswerkswinkels by die Universiteit Stellenbosch
2015-10-06Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied op Vrydagmiddag 27 November en Saterdag 28 November vier werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek.
Video: Heritage and Belonging – a discussion on multilingualism
2015-09-30Open Stellenbosch held a discussion on multilingualism after a screening of the documentary Afrikaaps.
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium
2015-09-30Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarvergadering, simposium en bekroningsplegtigheid vind plaas op 1 en 2 Oktober in Pretoria.
Taalmonument vier 40 jaar met gratis fees
2015-09-30Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) word op Saterdag 10 Oktober 40 jaar oud en almal word genooi om saam te kom partytjie hou.
PEN Afrikaans: Notule van Algemene Jaarvergadering 2015
2015-09-30Notule van die derde algemene vergadering van lede om 14:30 op Saterdag, 19 September 2015 in die Goodnow-saal in Wellington.
