LitNet2011-05-20
Ek het met gevegte teen elemente in die Karoo, oor jare lesse geleer. Die grond is goed, maar daar is ’n “suur” wat selfs vel kleur. Al wat die byt uithaal, is om kompos in grond te maak. Ek grou nou vlak slote en vul dit met ...
LitNet2011-05-19Twee jaar gelede het ek die Boereoorlog-musiekspel Ons vir jou in die Staatsteater aangebied. Ek is deur baie mense aangeval omdat ek ’n musiekspel oor daardie oorlog juis op “hierdie tyd” (soos hulle dit gestel het) aangebied het, ...
LitNet2011-05-19
*Dames, moenie die krap-en-koop aand vergeet nie. Dis ook jou kans om van al die onnodige goed in jou huis ontslae te raak. Onthou om jou man saam te bring.
*Die interkerklike vredesberaad is gekanselleer weens sinodale konflik.
*Moenie dat ...
LitNet2011-05-17
Dikwels hoor mens die bewering dat Afrikaans nie sal uitsterf solank mense nog die taal praat nie. Wel, hulle praat hom al klaar nie meer nie:
’n Rugbykommentator sê nou die dag “hierdie wedstryd gaan opleef tot ...
LitNet2011-05-17
(13 Mei 2011)
Kort voor winter in die weide kry bankkrotbosse baard, grashalms dra goue linte en die rante se basterrooibosse gooi saad.
Op die ploeglande hadida vrouens tussen koolkoppe.
In Wessies hou ek stil by Fisherstraat 96 om te vra vir ...
LitNet2011-05-16
Nie dat dit belangrik is nie, maar dit is die jaar 1786. ’n Gesprek met my vriend, die eens priester en nou barrister Jakub Waters, se vader. Die handelaar Petruys Waters. My naam is Guielme Jonas Moot en ek is ’n sizar aan die kollege ...
LitNet2011-05-13
Omdat dit Vrydag die 13de is, voel ek mens kan dalk ’n bietjie humor vir die bygelowiges gee. As jy “ horror movies” gaan ontleed, sal jy ’n paar reëls kry wat jy moet nakom om nie deur die moordenaar met die masker ...
LitNet2011-05-13
teen helling draai Mens, voor Mens grot ingaan,
Eerste Mens se laaste vesting, kasteel, skuilte,
prehistories inrigting, sjamaan-ateljee, studio,
figure teen rotswand, op mees geskikte plek,
begin Eerste Mens eerste keer eerste lyne trek,
...
LitNet2011-05-13
Heita, my ou maat. Daai laaste brief van jou het nou regtig lekker gelees. Jy weet, hierdie Jakkals probeer nie om slim te wees nie, maar ek het nogal oor die evolusie gedink, of dit intelligent is of nie.
As maatstaf vir die "intelligente ...
LitNet2011-05-12
Letter Crash Boom Bang!
ek sê maar net.
op SêNet.
en stel ’n luisterliedjie voor,
om die webspasie
reg te toor:
groetevrinnelik,
kammakazi
LitNet2011-05-11
My dag bestaan op die oomblik uit baie ure voor die rekenaar sit met navorsing doen en daarna die opskryf (optik?) van ontledings en gevolgtrekkings. Om dus te ontspan is dit vir my lekker om nie in die studeerkamer voor die rekenaar te sit nie. ...
LitNet2011-05-11
Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ...
RUGBY – LOVE OR ADDICTION?
There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In ...
LitNet2011-05-10
John Stuart Mill (1806-1873): "Writing for the press, cannot be recommended as a permanent resource to any one qualified to accomplish anything in the higher departments of literature or thought: not only on account of the uncertainty of this ...
LitNet2011-05-10
Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...
LitNet2011-05-09
Die TV-uitsending het al om negeuur die oggend begin en was ’n lang, uitgerekte en by tye ’n vervelige affêre. Veral die eerste ruk was daar byna niks om mens te prikkel nie. Net af en toe het daar ’n motorkar aangekom, of ...