LitNet

LitNet

#litnetwoord2015: Derde golf inskrywings

LitNet Wen 2015-12-07

Hier is nog 'n golf inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015. Ons plaas spoedig woordomskrywings en begin ook hierdie week die kortlyste saamstel.

Uit die argief: Twee jaar ná die afsterwe van Nelson Mandela

LitNet Argief 2015-12-07

Nelson Mandela is op 6 Desember 2013 oorlede. Lees hoe LitNet aan hom hulde gebring het.

#litnetwoord2015: Tweede golf inskrywings

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-03

Hier is nog 'n golf inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015. Is jou woord nog nie hier nie? Hou LitNet dop, want die res van die inskrywings verskyn spoedig.

LitNet: Jou medalje

LitNet Nuusbrief 2015-12-03

In hierdie week se nuusbrief: pryswenners, die eerste golf inskrywings van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015, boekresensies en die jongste bydraes rondom Suid-Afrikaanse universiteite, toegang en transformasie. 

#litnetwoord2015: Eerste golf inskrywings

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-03

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015: hier is die eerste golf inskrywings.

Silver for LitNet at Arts Journalism Awards

LitNet Lifestyle and entertainment 2015-12-01

LitNet is among the websites and blogs awarded at this year's Arts Journalism Awards.

US-Raadsbesluit: US verbind tot meertaligheid sonder uitsluiting

LitNet Seminare en essays 2015-11-30

"Die Raad verklaar onomwonde dat taal nooit enige hindernis mag wees vir enige student wat voorgraads of nagraads aan die US wil studeer, en nie óf Afrikaans óf Engels magtig is nie."

LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse

LitNet Akademies en skole 2015-11-30

Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken.

LitNet: Jou woord van die jaar 2015

LitNet Nuusbrief 2015-11-27

Jou woord van die jaar, Afrikaans as onderrigtaal, aanvalle in Parys, die kykNET-Rapport Boekpryse 2015, NP van Wyk Louw se soeke na God, Spoegwolf en wolwe in Mongolië, liefdadigheidsprojekte, en vele meer. Klik hier vir als nuut op LitNet. 

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-11-26

Wat is 2015 se woord van die jaar? Wen R1 000!

A Babalela for Christmas

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-23

"The children of Kewtown, a very poor neighbourhood in Cape Town, understood the Babalela's cry; it actually became a mantra in their school. Again and again they wanted to hear the story, but very soon this outcry became part of how they saw themselves."

Voorleggings ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapportprys vir debuutromans

LitNet Boeke en skrywers 2015-11-20

Voorleggings word ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapport Boekprys. Sluitingsdatum: 10 Desember 2015.

LitNet: Krities Afrikaans

LitNet Nuusbrief 2015-11-20

Jou weeklikse nuusbrief - gratis en krities Afrikaans

Posomskrywing van betrekking: Lektor, Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria

LitNet Akademies en skole 2015-11-19

Aansoeke vir bogenoemde betrekking word ingewag. Sluitingsdatum: 15 Januarie 2016.

The Charlie Seminar

LitNet Argief 2015-11-17 From the LitNet Archive Original Publication Date: 2015-01-13     Sacred corpses Fiona Snyckers "This is not to suggest that there is anything wrong with honouring the Charlie Hebdo dead, merely that our indifference to the deaths of people of colour in war-torn zones is shameful and needs to be challenged. No corpses are more […]
Top