Reaksie op die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap se voorgestelde taalbeleid
2015-04-28"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (die SA Akademie), rig hiermee 'n ernstige beroep op die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap (Sansa) om sy voorgestelde amptelike taalbeleid te hersien deur ook Afrikaans daarby in te sluit."
Suidoosterfees 2015
2015-04-24Die Suidoosterfees is vanjaar in sy twaalfde bestaansjaar, en die fees bied weer ’n opwindende program vol plaaslike en nasionale produksies en bekende kunstenaars van oral in Suid-Afrika. Die fees vind plaas vanaf 28 April tot 3 Mei 2015. Hier is die program.
WF 2015: Sluitingsdatum uitgestel
2015-04-22Goeie nuus! Gr. 10- tot 12 leerders het nou tot 8 Mei om hul wetenskapfiksie-kortverhaal in te skryf! Zoem na die toekoms en skryf jou ervaringe neer om groot pryse te wen.
WOORDtroFEE-wenners van 2015 aangekondig
2015-04-21Die wenners van US Woordfees 2015 se gesogte WOORDtroFEES is Maandagaand tydens ’n geselligheid by die wynplaas Tokara aangekondig. Lees wie het gewen.
LitNet: Jou beeldestormer
2015-04-20 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.
Wen R2000 met jou gedig! Win R2000 with your poem!
2015-04-17Om LitNet se nuwe platform te vier, nooi LitNet digters uit om ’n gedig oor standbeelde te skryf. | To celebrate LitNet’s new platform LitNet invites poets to craft a poem about statues.
Pos beskikbaar: Assistentinhoudsbestuurder
2015-04-17LitNet en LitNet Akademies benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistentinhoudsbestuurder om saam aan ons webwerf te bou. Ons soek ’n energieke spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en ontwerp.
UJ-pryse 2015 aangekondig
2015-04-14"Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Die pryse is die UJ-debuutprys vir die beste kreatiewe debuut in Afrikaans (met ’n prysgeld van R30 000) en die UJ-prys vir die beste kreatiewe teks in Afrikaans (met ’n prysgeld van R75 000)."
LitNet: Jou Francois van Coke
2015-04-10 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.
Dié skrywers haal kortlys vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015
2015-04-09 NB-Uitgewers kondig met trots die kortlys vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 aan. Uit ’n totaal van 95 inskrywings het die beoordelaars op die volgende kandidate besluit ...
Huweliksherdenkingsnaweek
2015-04-07 Louis en Charl ry Vrydagnamiddag Velddrif toe om hout te laai. Mynhardt, 'n vriend, het alles gereël. Ek, Suzanne en Elizabeth vertrek Saterdagoggend. Die kinders bly tydelik in vriende se huis. Ons kry die manne in Velddrif en vandaar na Paternoster. Die hout bly in Mynhardt se bewaring tot Sondag. Dis die kinders se vyfde […]
LitNet: Jou nuwe huis
2015-04-07 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.
