Duinekind
2015-04-02 “Treffend die dogtertjie met die bos hare deur lig omstraal. En kyk daardie groot blink oë, nè.” Annette is bly dat Frik hierdie foto uitgelig het as een wat hom getref het. Dis een van haar gunstelinge. Hy lewer gereeld kommentaar op die foto’s van haar reis na Marokko wat sy per e-pos aan hom […]
Brief vir Angus oor mengeltaal
2015-04-02 Beste Angus (amper sê ek Dirk) Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief aan jou gister. Oor jou paragraaf 1 Jy't verkeerd gelees; ek het nooit gesê taal is net vir diepspoortrappers nie, ek het gesê daar is diepspoortrappers wat baie vlak spoortjies trap ten opsigte van taalhandhawing. Paragraaf 2 Het George Orwell se […]
Vat vyf, Cinque Terre
2015-04-01 Google, jou lekker ding! So teen die einde van 2013 sit ek voor my rekenaar en tik in: “Unesco World Heritage sites.” En daar skop hy hom uit – die Cinque Terre. Ek spring weg en beplan (saam met my vriend Google) die toer van ’n leeftyd vir Julie 2014. My reisgenoot is my ma, […]
Resensie: Whiplash
2015-04-01 "'Whiplash' daag die kyker werklik uit met dit wat aan die donker kant van groot kuns lê ..."
Blou, bergblou Suid-Afrika
2015-04-01 Die mens wat nog nie bo-op ’n berg gestaan het nie het nog nie werklik gelewe nie. Dit glo ek vas. En die mens wat nie redelik gereeld in, op en by berge kom nie verval maklik in die selfvoldane en misplaaste oortuiging waarmee so baie mense verlief neem dat die wêreld deur mense vir […]
Video: Adam Small oor die impak van die Afrikaanse skrywer
2015-04-01 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Kyk 'n video van Adam Small se toespraak.
LAPA kry toekennings weens kinderontwikkelingsboeke
2015-04-01 Twee van LAPA Uitgewers se kleuterboeke het uitgeblink by die Nasionale Ontwikkelingsagentskap se Vroeë-kinderontwikkeling-toekennings wat Donderdagaand, 26 Maart 2015, tydens 'n glansryke geleentheid by Montecasino, Johannesburg, oorhandig is.
Die Sout
2015-04-01 Ek is op pad Velddrif toe. Van my familie se wortels lê aan die Weskus. My oupa en ouma se laaste rusplek is tussen die duwweltjies in die sandgrond van die ou begraafplaas en iewers op ‘n duin staan ‘n gedenkteken ter gedagtenis aan visserman-drenkelinge met my nooiensvan op. Soos wat ek met die R27 […]
SABC News (DStv-kanaal 404) kanselleer alle TV-nuusbulletins in alle nasionale tale behalwe Engels
2015-04-01 PEN Afrikaans en PEN South Africa is oortuig dat die SABC as ons veeltalige demokrasie se openbare uitsaaier verplig is om sy besluit oor die kansellasie van alle TV-nuusbulletins in alle talle behalwe Engels op SABC News te heroorweeg.
Die Goue du Midi-toer
2015-04-01 Ons sluit by die groepie aan wat onder die bome staan en skerts. Serpe roer in die aandlug en Afrikaanse sêgoed val saam met herfsblare op die sypaadjie voor Hotel Du Centre Et Lauragais in Castelnaudary, die rendezvous vir ons kanaaltoer. Binne sit ons almal later aan oor skottels cassoulet, ‘n bredie van gepreserveerde eend, […]
Verwonding
2015-04-01 Waar is die weermagkamp nou? Dit was net hier? Die oorlog is verby. Ander soldate marsjeer nou. Walvisbaai. Namibië. Suidwes. Miskien het die dorp net so uitgebrei dat mens dit nie meer kan sien nie. Hulle ry lank in die dorp rond op soek na tekens van die verlede. “Kom ek gaan wys julle die […]
Drink, speel, geen liefde
2015-03-31 Mens leer meer deur te reis as op Universiteit uit boeke, het een mens eenmaal gesê. Slim ou! Na my egskeiding het ek soos Eat, Pray, Love se vrou “na myself gaan soek!” Ek het net nie fondse gehad om vir soveel maande te soek nie! Ek het my ou spaargeldjies gesit en tel en […]
Kindertyd in die Namib, 1988
2015-03-31 Die rooi ou Chev bakkie kreun en steun oor die geel golwende hobbels van die Namib-woestyn. “Ek kan nou lekka check die reën is weg,” sing my pa vrolik in die bakkie se tweerigtingradio se handstuk in. “Jou hier jou daar, jou doringblaar, die vaal jeep is baas,” sing oom Simon terug oor die radio. […]
Roadtripping
2015-03-31 Hoe gemaak as jy 1 634,9 kilometer of 15 ure en 48 minute agter 'n partytjie en vriende aanry? Trek jy 'n Oupa Viljoen op jouself en ry reguit deur, RSG-radiostories en 'n bottel Sprite as geselskap. Ouma Viljoen lê klein opgekrul in die sonnetjie op die agtersitplek saggies en snork. Of is jy soos […]
Photos of André Brink's last public performance
2015-02-10After André Brink had received an honorary doctorate and delivered a speech at UCL he made one final public appearance. On Thursday, 5 February he was interviewed by Ludo Teeuwen at Bozar in Belgium. This interview was the last time he appeared in front of an audience in his life. Here are photos of this final interview.
