Betrekking beskikbaar: Lektor by Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria
2015-06-26Aansoeke word ingewag vir hierdie betrekking. Sluitingsdatum: 3 Julie 2015.
WF 2015: Hier is ons wenners!
2015-06-26Die beoordelaars het gewik, gekik en geweeg en op die wenners vir LitNet Akademies se tweede wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie besluit.
WF 2015: Hier is die finaliste!
2015-06-18Elzette Steenkamp, 'n kenner op die gebied van wetenskapfiksie, het LitNet Akademies gehelp om deur die meer as 70 inskrywings te sif vir die tien beste kortverhale.
LitNet: Jou akteur
2015-06-12In die hoofitem van LitNet se nuusbrief gesels Gys de Villiers vandeesweek vanuit New York oor Afrikanerskap, identiteit en die moontlikheid van ontsnapping.
Wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse aangekondig
2015-06-05Die wenners van die 2015 Media24 Boeke Literêre Pryse is Vrydagaand in Kaapstad aangekondig. Totale prysgeld van meer as R200 000 is aan die wenners oorhandig.
Huldeblyk: Ena Murray
2015-06-04NB-Uitgewers vereer haar vir die groot werk wat sy gedoen het en vir haar nalatenskap.
Prysgeld van R500 000 vir wetenskaplike werk in Afrikaans
2015-06-01Prysgeld van R500 000 sal van aanstaande jaar gesamentlik deur Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF), die Universiteit Stellenbosch en Naspers toegeken word aan ’n akademikus of navorser wat in Afrikaans werk en sodoende die taal se aansien as wetenskap- en akademiese taal uitbou.
LitNet: Jou warm patat
2015-05-29Hierdie week se nuusbrief, met die brandende kwessies op almal se lippe.
Opening of Sur-face solo art exhibition at D-Street Gallery
2015-05-27You are invited to the opening of Elizabeth Miller-Vermeulen's solo art exhibition at D-Street Gallery in Stellenbosch on the 28th of May 2015 at 18:30.
Nuwe boeke by LAPA: Mei 2015
2015-05-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei. Prooi Fanie Viljoen ISBN: 9780799375169 Fanie Viljoen het in 2014 twee opspraakwekkende tekste gelewer: Pleisters vir die dooies (oor ’n skoolskieter) en toe Uit (oor ’n gay seun se soeke na aanvaarding). In afgelope twee jaar het sy naam meer as vyftig keer op […]
ATKV-Kinderboekskryfskool
2015-05-21Die ATKV-Kinderboekskryfskool word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.
