LitNet

LitNet

Clover Aardklop 2015-teaterproduksie: Die Waarsêer

LitNet Teater 2015-09-16

"Die Waarsêer is meer as net ‘n storie. Dis gegrond op ware gebeure wat in die laat 1950’s op die klein dorpie Amersfoort afgespeel het."

Affodille blom by Afrikaanse Taalraad se Erfenisdagvieringe

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2015-09-16

Die Kaapse Affodille, ’n unieke vroueboereorkes, is een van die vrolike hoogtepunte tydens die Afrikaanse Taalraad se Erfenisdagvieringe op 24 September 2015 by die Kunstekaapteater.

Sandra Prinsloo beslis by Clover Aardklop, al kan Jani nie haar draaie kry nie

LitNet Clover Aardklop 2015-09-15

Die bekroonde Prinsloo sal te sien wees in twee van haar gewildste solovertonings ooit: Die naaimasjien en Oskar en die pienk tannie.

LitNet: Jou veeltaligheid

LitNet Nuusbrief 2015-09-15

LitNet: Jou veeltaligheid

Leer ’n gemeenskap lees en skep ’n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika

LitNet, Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-09-09

Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaanse geletterdheid op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder.

Persverklaring: Geen ruimte vir samboktaktiek in taaldebakel

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2015-09-04

Die ATR erken dat Suid-Afrika swaar dra aan die littekens van die verlede – ook wat hoëronderwys betref.  Dit is egter geen rede om instellings en onderwysprogramme te ontwrig en kampusse onveilig te maak nie.

LitNet: Jou universiteit

LitNet Nuusbrief 2015-09-04

LitNet: Jou universiteit

LitNet: Jou silwerskerm

LitNet Nuusbrief 2015-08-28

LitNet: Jou silwerskerm

Tuin van digters 2015: Finale program

LitNet Feeste 2015-08-20

Die Breytenbach Sentrum se Tuin van Digters word vir die vyfde keer aangebied op 19 en 20 September in Wellington. Die program spog vanjaar met boeiende besprekings, voorlesings deur van die belangrikste Afrikaanse digters en opwindende nuwe stemme, ’n verskeidenheid musiek en visuele kunsuitstallings.

LitNet: Jou Rykie van Reenen

LitNet Nuusbrief 2015-08-20

LitNet se weeklikse nuusbrief

NB-Uitgewers: Nuwe boeke gedurende Augustus 2015

LitNet Jonathan Ball-portaal 2015-08-14

NB-Uitgewers bied iets vir elke smaak op Koop-'n-Afrikaanse-boekdag en gedurende Augustus!

LitNet: Jou Dorslandtrek

LitNet Nuusbrief 2015-08-14

LitNet: Jou Dorslandtrek

Die nuwe Clover Aardklop TV-advertensie

LitNet Clover Aardklop 2015-08-12

Feesgangers kan ook van Maandag, 17 Augustus inskryf vir Aardklop se #CelebJagter-kompetisie waar hulle R20 000 kan wen.

Deon Meyer vanjaar die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se slypskoolaanbieder!

LitNet Skryfwerk 2015-08-12

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag, 22 Augustus 2015 om 8:00 – 14h00 die jaarlikse nasionale BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan.

Persvrystelling: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer – Aangrypend, ontroerend, inspirerend

LitNet Boeke en skrywers 2015-08-11

Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n kind wat nou 'in 'n ander vorm leef'.

Top