LitNet: Jou simposium
2015-10-09 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
Inligting: Skrywerswerkswinkels by die Universiteit Stellenbosch
2015-10-06Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied op Vrydagmiddag 27 November en Saterdag 28 November vier werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek.
Video: Heritage and Belonging – a discussion on multilingualism
2015-09-30Open Stellenbosch held a discussion on multilingualism after a screening of the documentary Afrikaaps.
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium
2015-09-30Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarvergadering, simposium en bekroningsplegtigheid vind plaas op 1 en 2 Oktober in Pretoria.
Taalmonument vier 40 jaar met gratis fees
2015-09-30Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) word op Saterdag 10 Oktober 40 jaar oud en almal word genooi om saam te kom partytjie hou.
PEN Afrikaans: Notule van Algemene Jaarvergadering 2015
2015-09-30Notule van die derde algemene vergadering van lede om 14:30 op Saterdag, 19 September 2015 in die Goodnow-saal in Wellington.
Inligting en program van SAS4 2015: 'n Nuwe Afrikaanse paradigma?
2015-09-30Is swart Afrikaanssprekendes se stem hoorbaar in die diskoers oor Afrikaans? Op 2 en 3 Oktober 2015 vind 'n simposium oor Swart Afrikaanse skryfwerk by die UWK plaas. Hier is nog agtergrond en die program.
kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Hierdie boeke haal die kortlyste
2015-09-29Die kykNET-Rapport Boekpryse 2015 se kortlys in nou bekend.
Clover Aardklop 2015: Woema van ‘n Windgat Wyfie
2015-09-23"Van die eerste keer oomblik dat Surtie-Richards op die verhoog verskyn tot by haar laaste buiging het sy die gehoor in die palm van haar hand."
Die Afrikaanse Taalraad vier Erfenisdag met ’n riel en ’n saampraat op ’n hoë noot!
2015-09-23Die Afrikaanse Taalraad (ATR) hou vir die eerste keer ’n nasionale taalberaadfees by die Kunstekaap-teater op Erfenisdag, 24 September, om die ryk, gedeelde erfenis van die en kultuur taal te vier.
US Woordfees stel eie leeskring bekend
2015-09-16Die US Woordfees Leeskring sal tien keer ʼn jaar (buiten Maart en Desember) byeen kom vir ʼn oggend van boeke, koffie of tee en ’n lekker sny koek.
