Sandra Prinsloo beslis by Clover Aardklop, al kan Jani nie haar draaie kry nie
2015-09-15Die bekroonde Prinsloo sal te sien wees in twee van haar gewildste solovertonings ooit: Die naaimasjien en Oskar en die pienk tannie.
Leer ’n gemeenskap lees en skep ’n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika
2015-09-09Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaanse geletterdheid op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder.
Persverklaring: Geen ruimte vir samboktaktiek in taaldebakel
2015-09-04Die ATR erken dat Suid-Afrika swaar dra aan die littekens van die verlede – ook wat hoëronderwys betref. Dit is egter geen rede om instellings en onderwysprogramme te ontwrig en kampusse onveilig te maak nie.
Tuin van digters 2015: Finale program
2015-08-20Die Breytenbach Sentrum se Tuin van Digters word vir die vyfde keer aangebied op 19 en 20 September in Wellington. Die program spog vanjaar met boeiende besprekings, voorlesings deur van die belangrikste Afrikaanse digters en opwindende nuwe stemme, ’n verskeidenheid musiek en visuele kunsuitstallings.
NB-Uitgewers: Nuwe boeke gedurende Augustus 2015
2015-08-14NB-Uitgewers bied iets vir elke smaak op Koop-'n-Afrikaanse-boekdag en gedurende Augustus!
Die nuwe Clover Aardklop TV-advertensie
2015-08-12Feesgangers kan ook van Maandag, 17 Augustus inskryf vir Aardklop se #CelebJagter-kompetisie waar hulle R20 000 kan wen.
Deon Meyer vanjaar die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se slypskoolaanbieder!
2015-08-12Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag, 22 Augustus 2015 om 8:00 – 14h00 die jaarlikse nasionale BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan.
Persvrystelling: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer – Aangrypend, ontroerend, inspirerend
2015-08-11Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n kind wat nou 'in 'n ander vorm leef'.
ATKV-Woordveertjies 2015: Finaliste
2015-08-07Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 11 September by D’Aria, Durbanville aangebied word. Hier is die finaliste.
Wen die splinternuwe HAT6!
2015-08-06Ken jy jou idiome? Stuur die 10 woorde om hierdie blokraai te voltooi. Die eerste drie korrekte trekkings wen elk die splinternuwe HAT6.
