Foto's: SAAWK-spitsberaad oor hoëronderwysinstellings
2016-02-22Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 17 Februarie 'n spitsberaad gehou om die toestand van die universiteitswese in Suid-Afrika te bespreek.
Nagraadse toekennings vir studie in enige vakdissipline in Afrikaans
2016-02-19Die SAAWK stel vir 2017 'n beperkte getal beurse/toekennings beskikbaar, bedoel vir nagraadse studie deur die medium van Afrikaans in enige studierigting.
LitNet: Jou fees
2016-02-19Foto's van 'n feestelike openingsgeleentheid van die nuwe Zuid-Afrikahuis in Amsterdam en gesprekke omtrent US Woordfees-items ... hierdie week se nuusbrief is besonder feestelik.
kykNET se Fiëstas 2016: En die wenners is …
2016-02-18Die wenners van vanjaar se kykNET Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak. Hier's die wenners.
Koop US Woordfeeskaartjies teen afslag
2016-02-11Op Vrydag 12 Februarie 2016 kos 'n 1000 US Woordfeeskaartjies slegs R30 elk.
Boekbekendstelling: A History of South African Literature deur Jerzy Koch
2016-02-11Hiermee 'n uitnodiging na die boekbekendstelling van A history of South African Literature by die Universiteit van Pretoria.
Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
2016-02-10Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die Dag is Bros en In Glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite Blaf die Honde Swart, Nie As Ek Sing Nie: Laurika Rauch en Al Lê die Berge Nog So Blou het elk twee benoemings gekry."
LAPA se Romanza Ridder: ’n Nuwe era van ridderlikheid
2016-01-22Wil jy 'n moderne ridder nomineer? Hy kan geld wen.
Verseker jou plek by die KKNK 2016: Verblyfopsies raak min
2016-01-22Die KKNK bied ’n wye spektrum vermaak, van klassieke teater en komedies, tot optredes deur van die land se grootste musieksterre.
LitNet Akademies: Kitsgids
2016-01-20LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.
