Persvrystelling: Reaksie op die Vrystaatse Hooggeregshof se uitspraak
2016-07-22"Die Taalraad vertrou dat die hofuitspraak tot groter insig in die waarde van moedertaalonderrig sal lei en so kalmte oor die taalbeleidskwessie aan universiteite tot gevolg sal hê."
Persvrystelling: SA Akademie verwelkom hofuitspraak oor UV
2016-07-22"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n dringende beroep op UV-owerhede om die hofuitspraak ernstig op te neem en deeglik te besin oor die UV se pad vorentoe waarin veeltaligheid met 'n plek vir Afrikaans 'n rol speel."
Persvrystelling: "ʼn Kans in Afrikaans!" praat met die US-bestuur oor taalbemagtiging
2016-07-21"Tydens 'n gesprek vandeesweek tussen 'n bruin afvaardiging van 'n Kans in Afrikaans! en die US-bestuur is ooreengekom dat Afrikaans gelyke status met Engels sal geniet en dat Afrikaanse studente, veral dié uit arm, bruin gemeenskappe, nie deur die nuwe taalbeleid benadeel sal word nie."
kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
2016-07-21Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend.
Wenner aangekondig: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?
2016-07-20Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek wat sedert 1999 verskyn het? Lees watter boeke kies ons lesers.
Oproep om nominasies: Neville Alexander-prestigetoekenning
2016-07-20Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi die publiek uit om geskikte kandidate te nomineer vir hul tweede jaarlikse Neville Alexander-prestigetoekenning.
Uitnodiging: Stuur jou liefdeskortverhaal as voorlegging vir nuwe Hartlam-bundel
2016-07-19Lees die inligting hierby, skryf 'n kortverhaal oor die liefde in al sy gedaantes en stuur jou voorlegging vir Gerda Taljaard of Deborah Steinmair.
Mandeladag 2016
2016-07-18Dit is Mandeladag 2016. Hier is drie artikels uit LitNet se argief rondom Nelson Mandela en sy nalatenskap.
Shortlist and press release: 2016 Nielsen Booksellers’ Choice Awards
2016-07-13"The SA Booksellers Association is delighted to announce the shortlisted finalists for the 2016 Booksellers’ Choice Awards."
Vrystaat Literatuurfees: Program
2016-07-11Die Vrystaat Literatuurfees skop vandag af en duur tot 16 Julie. Hier is die program.
Kurator-pos beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
2016-07-07Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van Kurator.
Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van 1795 deur Dan Sleigh
2016-07-071795 deur Dan Sleigh word 9 Julie in die Kasteel die Goeie Hoop bekendgestel.
