Gelyke Kanse-inisiatief bou momentum: Breyten Breytenbach rig ope brief aan US-rektor
2016-04-13Die alombekende Suid-Afrikaanse digter, Breyten Breytenbach, en vele ander bekendes uit ’n verskeidenheid sektore het so pas ’n inisiatief geloods om te verseker dat Afrikaans in die toekoms ’n volwaardige onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch sal bly.
Herdenkingsalbum met Ingrid Jonker se gedigte
2016-04-12Die kind is nog jonger-CD bevat gedigte wat deur 36 kunstenaars getoonset is by die vyftigste herdenking van Jonker se tragiese dood.
Liewe Heksie: Flower Power – ‘n amperse pantomime in Brooklyn
2016-04-12Liewe Heksie Flower Power speel vanaf 19 April 2016 by die Brooklynteater.
Sanlamprys vir Jeuglektuur 2017|Sanlam Prize for Youth Literature 2017
2016-04-11Inskrywings vir die 2017 Sanlamprys vir Jeuglektuur is nou oop. Kyk hoe gaan die sosialemedia skrywers vanjaar kan help om deel te neem.
Wenners: UJ-pryse, 2016
2016-04-11Dit is ’n groot voorreg en plesier vir die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg om hiermee die twee wenners van die 2016 UJ-pryse bekend te maak.
NB Akademie bied weer kursusse aan vir uitgewersbedryf
2016-04-07Die NB Akademie, ’n inisiatief van NB-Uitgewers, bied in April en Mei vanjaar weer kortkursusse oor verskillende aspekte van die uitgewersbedryf aan. Hier is nog inligting.
Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016
2016-04-06“Die fees sal weereens ’n bevoorregte ruimte bied vir die vervlegting van stemme waar ons sal droom asof ons vir ewig gaan lewe.” ~ Breyten Breytenbach
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
2016-04-06Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.
Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub
2016-04-06Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf. Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.
Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie
2016-04-05Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.
Einstein-kompetisie: Wenke
2016-04-05Hier is ’n paar wenke en vrae wat jy jou kan afvra terwyl jy aan jou inskrywing vir die Einstein-kompetisie werk.
Einstein-kompetisie: Bepalings en voorwaardes
2016-04-05Maak seker jy voldoen aan al die Einstein-kompetisie se bepalings en voorwaardes voor jy inskryf.
US Woordfees 2016 sonder weerga
2016-04-05"Universiteit Stellenbosch se Woordfees 2016 was ’n fees van ongekende hoogtepunte en sukses."
Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm
2016-04-04Die inskrywingsvorm vir die Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies.
