US Woordfees se teateraanbod die beste ooit
2016-01-06Die 2016 US Woordfeestoneelprogram bied voorwaar iets vir elke smaak. Van 'n klug tot drama, eenpersoonsoptredes tot groot rolverdelings, klassiek tot splinternuut geskryf.
Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015
2015-12-28Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud.
Kaapse landskapkunstenaar keer terug na wortels
2015-12-23Die UK Irma Stern Museum bied vanaf 12 Desember 2015 tot 23 Januarie 2016 ʼn uitstalling aan wat die kunstenaar se lewenslange passie vir die Kaap en die see weerspieël: Alice Elahi – a Capetonian at Heart.
Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied
2015-12-23Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree.
Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste na Amsterdam
2015-12-22Sopas het bekend geword dat Ena Jansen se boek Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste volgende jaar by die Amsterdamse uitgewer Cossee in Nederland sal verskyn.
Humpty Dumpty goes to the ballet
2015-12-21Humpty Dumpty and Friends, a brand new children’s ballet by Robin van Wyk, opens at Artscape in Cape Town on Tuesday 5 January 2016.
ATKV-Mediaveertjies 2016: skryf nou in
2015-12-21Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2016 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag, 5 Februarie 2016.
LitNet: Jou #
2015-12-17 Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter.
Direkteur: Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Paarl
2015-12-15Die ATM verlang die dienste van ’n geskikte kandidaat as uitvoerende hoof vanaf 1 Julie 2016.
#litnetwoord2015: die kortlys
2015-12-15LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015-kompetisie: Hier is LitNet se kortlys.
#litnetwoord2015: Die Taalkommissie se kortlys
2015-12-15Die Taalkommissie se belangrikste kriterium wat aangelê toe hul kortlys saamgestel is, is of 'n woord opgeneem kan word in die AWS.
#litnetwoord2015: Die HAT se kortlys
2015-12-15"Boaan die HAT se alfabetiese lys staan ’n eponiem ..."
Winnie the Pooh at the Artscape
2015-12-14Performances take place at Artscape Theatre until December 23 - daily at 10:30.
#litnetwoord2015: Die ATKV se kortlys
2015-12-11Die ATKV se benadering was om na woorde te kyk wat 'n hoë gebruiksfrekwensie gehad het en dan ook wat van ‘n populêre aard is.
