LitNet

LitNet

Amper waardige wesens

LitNet SêNet-briewe 2016-03-30

"In navolging van die primitiewe insigte van voorvaders  ..."

LitNet: Jou bier en bloed

LitNet Nuusbrief 2016-03-24

LitNet: Jou bier en bloed

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

LitNet ATKV-Portaal 2016-03-23

Hou jy daarvan om gedigte te skryf? Stuur in jou gedig, jy kan lekker kontantpryse wen!

Gesprek oor die toekoms van Aardklop duur voort

LitNet Feeste 2016-03-23

Indien voldoende borge tydig vasgemaak word, is daar geen rede dat daar nie vanjaar vanaf 4 tot 9 Oktober 2016 'n Afrikaanse Kunstefees op Potchefstroom kan plaasvind nie.

Praatjie: Seks is 'n gebed

LitNet Boeke en skrywers 2016-03-17

Die geslagsdaad is die seksuele ekwivalent van gebed. - André Brink. Luister hierdie Saterdag na Ampie Coetzee oor dié onderwerp.

LitNet: Jou mentor

LitNet Nuusbrief 2016-03-17

LitNet: Jou mentor

LitNet: Jou reisiger

LitNet Nuusbrief 2016-03-10

LitNet: Jou reisiger

Amraal @ US Woordfees 2016

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-03-07

In 2015 haal Marinda van Zyl se Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. 'n Boekbekendstelling van hierdie boek het by US Woordfees 2016 plaasgevind.

Op die tafel 2016

LitNet SêNet-briewe 2016-03-07

"Dit is algemeen bekend wat die meeste mense glo ..."

Protes by US Woordfees 2016: Betogers ontwrig boekbekendstelling

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-05

Sjef Snoekie se vertoning by die US Woordfees is Vrydagaand 5 Maart 2016 onderbreek deur betogende studente.

US Woordfees juis ’n platform waar mense kan verskil

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-04

Die US Woordfees se reaksie op protesaksie Vrydagaand by die fees.

LitNet: Jou lusmaker

LitNet Nuusbrief 2016-03-04

LitNet: Jou lusmaker

Vakature: Lektoraat: Departement Afrikaans: Oos-Londenkampus

LitNet NetWerk 2016-03-02

Aansoeke van geskikte kandidate word ingewag. Sluitingsdatum: 4 Maart 2016.

LitNet: Jou filmmaker

LitNet Nuusbrief 2016-02-29

LitNet: Jou filmmaker

Nederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem

LitNet NeerlandiNet 2016-02-29

Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se jongste digbundel is benoem vir die gesogte Nederlandse vertaaltoekenning, die Filter Vertaalprijs.

Top