Die Afrikaanse Taalraad herdenk die 91ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal
2016-05-10"Die enigste volhoubare pad vorentoe behels die bou van veel wyer alliansies as in die verlede."
#GelykeKanse: FW de Klerk leen sy steun aan die inisiatief
2016-05-10"FW de Klerk gee dryfkrag aan die veldtog wat dwarsoor Suid-Afrika en uit die buiteland ondersteuning ontvang vir hul inisiatief en, wat vanweë die relevante grondwetlike kwessies van menseregte, gelykwaardigheid en veeltaligheid groot belangstelling uitlok."
Die 2016 Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie is bekend
2016-05-06Die Ingrid Jonker-prys word jaarliks beurtelings aan ʼn Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken - die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het.
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
2016-05-05Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, wiskunde, natuur- en sosiale wetenskappe.
Uitnodiging: Ena Jansen, afscheidscollege
2016-05-04Op vrijdagmiddag 17 juni 2016 om 15.00 uur zal prof dr Ena Jansen, bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam, haar afscheidscollege houden in de Aula van de Universiteit: Van Thandi de nanny tot Thandi de madam.
Suidoosterfees 2016: Hoogtepunte op die feesprogram
2016-04-29Die Suidoosterfees 2016 vind plaas van 27 April tot 2 Mei 2016. Hier is die volledige program en 'n paar feeshoogtepunte.
Jozi Literary All Stars: 3 May 2016
2016-04-29Six award-winning Johannesburg novelists, Fred Khumalo, Harry Kalmer, Ivan Vladislavic, James Whyle, Kleinboer and Yewande Omotoso will be reading new and published work at David Krut Books.
Winterskool met trots in 2016 aangebied
2016-04-28Van 30 Mei tot 3 Junie 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.
Invitation: Kreun
2016-04-28An invitation to attend the seminar and film on Thursday 28 April, 17:00 to 19:00, Room 228, Arts and Social Sciences Building, University of Stellenbosch
Franschhoek Literary Festival 2016: Festival highlights
2016-04-25The Franschhoek Literary Festival will take place on 13, 14 and 15 May 2016.
Uitnodiging om aan die 2016 McGregor Gedigtefees deel te neem
2016-04-25Ons is bly om aan te kondig dat die volgende McGregor Gedigtefees vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 sal plaasvind. Digters (internasionaal en plaaslik, gepubliseerd en ongepubliseerd) wat graag oorweeg wil word vir deelname, word hiermee uitgenooi om ’n voorlegging in te dien vir oorweging.
Juryrapport: Paul Snoekprijs 2016
2016-04-25De achtste Paul Snoekprijs van de stad Sint-Niklaas werd uitgereikt aan Alfred Schaffer op zondag 24 april 2016.
US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
2016-04-22"Namens die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch onderskryf ons, die Konvokasiebestuur, hiermee die Gelyke Kanse-veldtog teen die Universiteit Stellenbosch (US) se voorgenome taalplan."
