Kunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste
2016-08-23Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien.
Uitnodiging: Boekbekendstelling van Broedertwis deur Albert Blake
2016-08-22Jy word uitgenooi na 'n gesprek tussen Albert Blake en Deon Maas op 5 September 2016 in die hotelskool in Roodepoort.
Persverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte
2016-08-19Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek.
Breytenbach Sentrum se skryfskool fokus op manuskripontwikkeling
2016-08-18Die kursus is so ontwerp dat deelnemers betyds hul boek kon voltooi om in te skryf vir die gesogte jaarlikse romanwedstryd, wat deur NB-Uitgewers aangebied word en op 1 September 2017 sluit.
Fotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"
2016-08-18R45 000 op die spel in hierdie fotokompetisie wat daarop gemik is om die diversiteit van Afrikaanssprekende individue regoor Suid-Afrika en die wêreld ten toon te stel.
Gedigte in McGregor-fees: "Voices on Fire"
2016-08-18Uitnodiging vanaf die organiseerders: "Of jy nou akademies skryf of net oor hoe baie jy van jou koffie hou, jy en jou woorde is welkom. Kom kuier saam met ons en geniet die samesyn en woordkuns van ons land se wonderlike digters."
Uitnodiging: Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing deur SJ Naudé
2016-08-18SJ Naudé lewer op 23 Augustus die Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing by die UWK.
Programme: The Star Soweto Literary Festival 2016
2016-08-18The Star Soweto Literary Festival 2016 takes place at the Soweto Theatre from 19 to 21 August 2016 and entrance is free.
Uitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks
2016-08-17Die bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks vind op 22 September 2016 in die Book Lounge in Kaapstad plaas. Hier is die uitnodiging.
Einstein-kompetisie: Kortlys
2016-08-17Watter jong navorsers het in die Einstein-kompetisie uitgeblink? LitNet Akademies kondig hiermee met trots die kortlys aan.
Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees
2016-08-09Chris Chameleon, Ruda Landman, Deon Meyer, Coenie de Villiers en ander bekendes is 17 tot 21 Augustus 2016 by 'n unieke fees in Pretoria te sien.
Persverklaring en inligting oor groot pryse vir skolekompetisie, Revue SA 2016
2016-08-08"Laerskole en hoërskole spandeer soveel tyd, geld en energie aan hulle jaarlikse revue. Ek het al baie van hierdie revues gesien wat baie na aan professionele produksies se standaard is."
Invitation: nagmusiek+, performed by Liza Joubert
2016-08-05You are invited to nagmusiek+, a modernist sight-sound poem, performed by Liza Joubert on the piano.
