Landskap by die US Woordfees 2017
2017-02-14Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard skep ’n landskap van musiek met woorde uit gedigte.
Invitation: Keiskamma Art Project launch
2017-02-10You are invited to the launch of the Keiskamma Art Project in Cape Town on Saturday 18 February 2017.
Kennisgewing: Hibrida
2017-02-10"Kan ’n waardering vir die kreoolse, die gemengde, die verbasterde – ons almal se kultivarversnit – al hierdie populistiese sekerhede minder selfversekerd maak?" Andries Bezuidenhout en Breyten Breytenbach in gesprek oor hedendaagse sekerhede en suiwerhede.
LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes
2017-02-09LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Brett Michael Innes se Sink, in Afrikaans vertaal deur Elna van der Merwe.
Konnexi debuteer by die US Woordfees 2017
2017-02-08Konnexi, met Luna Paige, Pops Mohamed en Schalk Joubert, is ’n oudiovisuele reis deur die lewens van doodgewone Suid-Afrikaners.
Zuid-Afrikahuis: Programma, Maart 2017
2017-02-07Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam bied in Maart ’n opwindende program aan. Hier is al die inligting.
Kennisgewing: Saadjies, die kuratorlose beeldhouersversameling
2017-02-06Saadjies by die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin, 17–18 Februarie 2017.
As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: boekbekendstelling
2017-02-03Uitnodiging na die bekendstelling van As in die mond waar Amanda Botha met Nicole Jaekel Strauss oor haar jongste kortverhaalbundel sal gesels.
Time of the Writer Schools Short Story Competition
2017-02-02The 20th Time of the Writer Festival invites high school learners to submit their short stories for the annual Schools Short Story Competition.
20th Time of the Writer International Festival
2017-02-02The University of KwaZulu-Natal’s Centre for Creative Arts (CCA) will host the 20th Time of the Writer International Festival from 13-18 March 2017.
Dazzling stellar line up for 2017 Fugard Bioscope season
2017-02-01Now in its sixth phenomenally successful year, the Fugard Bioscope presents screenings of the world’s best theatre, opera and ballet productions to be enjoyed from the comfort of a Fugard Theatre seat.
Program: Adam Smallfees, Pniël
2017-02-01Hier is die voorlopige program van die Adam Smallfees wat 24–26 Februarie 2017 in Pniël plaasvind.
Bekendstelling van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter
2017-02-01Kom deel ’n aand van literatuur, musiek, pizza en wyn om die heruitreiking van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter deur Gerard Scholtz te vier.
