Einstein-kompetisie: Wenners
2016-09-01Flikflooiende miskruiers, ’n TB-bevegtende superheld en waterbesparingstegnologie … Wie het die Einstein-kompetisie gewen?
Press release: The Sefika Awards 2016
2016-08-31The annual Sefika awards evening was celebrated by South Africa’s Publishers and Booksellers at the Vineyard Hotel in Cape Town on Tuesday the 30th August 2016.
Program: ALV-kongres 2016
2016-08-29Hier is die volledige kongresprogram van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016. Die kongres vind van 31 Augustus tot 2 September 2016 in Potchefstroom plaas.
Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-29Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekend gemaak.
Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet
2016-08-29"Die naaste ster aan die aarde is natuurlik die son ..."
kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste is hier!
2016-08-24"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, is pas bekend gemaak. Vanjaar sluit die pryse, afgesien van die kategorieë vir fiksie, niefiksie en film, ook twee resensiepryse in."
Midlands Literary Festival: Programme
2016-08-23KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place in Yellowwood, Howick on 27–28 August. The complete programme is now available.
Kunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste
2016-08-23Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien.
Uitnodiging: Boekbekendstelling van Broedertwis deur Albert Blake
2016-08-22Jy word uitgenooi na 'n gesprek tussen Albert Blake en Deon Maas op 5 September 2016 in die hotelskool in Roodepoort.
Persverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte
2016-08-19Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek.
Breytenbach Sentrum se skryfskool fokus op manuskripontwikkeling
2016-08-18Die kursus is so ontwerp dat deelnemers betyds hul boek kon voltooi om in te skryf vir die gesogte jaarlikse romanwedstryd, wat deur NB-Uitgewers aangebied word en op 1 September 2017 sluit.
