Aardklop 2016: 10 redes hoekom jy daar moet wees
2016-09-29As jy nog enigsins twyfel of jy vanjaar Aardklop toe gaan, is hier 10 redes hoekom jy dit nie kan misloop nie!
Aardklop 2016: Kristalvlakte
2016-09-29Amy Jephta: "Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie."
Wenners van die KykNET-Rapport-boekpryse vir 2016 bekend
2016-09-24Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrikaans asook die twee nuwe kykNET-Rapportpryse vir boekresensent van die jaar is by dieselfde geleentheid oorhandig.
Uitnodiging: Cape Consort-kooroptrede
2016-09-22Die Cape Consort-koor nooi almal na hul konsert, Polychoral Splendour, wat op Sondag, 25 September om 4 nm in die wonderlike argitektoniese ruimte van die Lutherse Kerk in Strandstraat, Kaapstad, plaasvind.
Zuid-Afrikahuis: Programma November 2016
2016-09-20Hierbij het oktoberprogramma van het Zuid-Afrikahuis.
Uit die argief: 'n Seminaar oor wêreldvrede
2016-09-19'n Bom het op Saterdagnag 17 September 2016 in New York ontplof. Lees 'n seminaar rondom wêreldvrede wat in 2001 op LitNet aangebied is.
Uitnodiging: Skryf nou in vir Nuwe Stemme 6
2016-09-16Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.
Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000
2016-09-15"Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die bundel opgeneem word, R30 000 losslaan."
Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm
2016-09-14“As die dag mense laat praat oor gedigte is dit goed, as dit mense laat gedigte lees, is dit beter, en as dit mense dryf om gedigte te skryf, is dit wonderlik.”
Departement Afrikaans en Neerlandistiek: Postdoktorale Navorsingsgenoot 2017
2016-09-13Die Universiteit Rhodes is tans op soek na ’n Postdoktorale Navorsingsgenoot om in 2017 verbonde te wees aan die Departement Afrikaans en Neerlandistiek in die Skool vir Tale en Letterkundes.
Invitation: Book launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi
2016-09-12You are invited to the launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi on the 13th of September in Bibliophilia, Woodstock.
#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016
2016-09-10Die Breytenbachsentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.
