LitNet

LitNet

LitNet: Jou rockmusiek

LitNet Nuusbrief 2017-02-17

LitNet: Jou rockmusiek

Radiodrama-kompetisie vier sy mondigwording met meer prysgeld

LitNet Leefstyl 2017-02-17

Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vier sy mondigwording met prysgeld ter waarde van R90 000. Hier is nog inligting.

Margriet van der Waal, bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis

LitNet NeerlandiNet 2017-02-16

"Als bijzonder hoogleraar aan de Universiteit van Amsterdam zal Van der Waal zich richten op de studie van het Afrikaans, in het bijzonder de Afrikaanse literatuur binnen de context van de Zuid-Afrikaanse samenleving in heden en verleden. Het gaat daarbij om literaire teksten in de brede zin van het woord vanuit de culturele, maatschappelijke en historische context."

wys my jou gogga by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-16

Kunsuitstalling: wys my jou gogga by die Slee Galery van 3 tot 10 Maart 2017.

ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-02-16

Van 5 tot 9 Junie 2017 bied die ATKV-Skryfskool weer, onder leiding van bekroonde skrywers, ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.

Kennisgewing: Carel Trichardt en Petru Wessels by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-02-15

Die akteurspaar Carel Trichardt en Petru Wessels is op 24 Februarie die gaste by die eerste Woordpret van die jaar van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Boerneef sing Palissandertaal by US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-15

Die toonsettings van Boerneef en C Louis Leipoldt wat in hierdie konsert gebruik word, word omlyn deur die spreektaal van digters wat grootgeword het in die Hantam, Bokkeveld en die Sederberge.

Sirkus deur Irma Venter: boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2017-02-14

Uitnodiging na die bekendstelling van Sirkus waar Deborah Steinmair met Irma Venter sal gesels oor haar opwindende nuwe spanningsverhaal.

Landskap by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-14

Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard skep ’n landskap van musiek met woorde uit gedigte.

Invitation: Keiskamma Art Project launch

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-02-10

You are invited to the launch of the Keiskamma Art Project in Cape Town on Saturday 18 February 2017.

LitNet: Jou eerste slukkie

LitNet Nuusbrief 2017-02-10

LitNet: Jou eerste slukkie

Kennisgewing: Hibrida

LitNet Menings 2017-02-10

"Kan ’n waardering vir die kreoolse, die gemengde, die verbasterde – ons almal se kultivarversnit – al hierdie populistiese sekerhede minder selfversekerd maak?" Andries Bezuidenhout en Breyten Breytenbach in gesprek oor hedendaagse sekerhede en suiwerhede.

LitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-09

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Brett Michael Innes se Sink, in Afrikaans vertaal deur Elna van der Merwe.

Konnexi debuteer by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-08

Konnexi, met Luna Paige, Pops Mohamed en Schalk Joubert, is ’n oudiovisuele reis deur die lewens van doodgewone Suid-Afrikaners.

Zuid-Afrikahuis: Programma, Maart 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-02-07

Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam bied in Maart ’n opwindende program aan. Hier is al die inligting.

Top