LitNet

LitNet

Press release: Lucy’s Dream by Joline Young

LitNet Books and writers 2017-01-09

Lucy’s Dream is an engaging children’s story that reveals slices of life of a little girl living in the fishing community in Simon’s Town up until the 1960s.”

Wenners van die ATKV-SA Akademiepryse 2016

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-01-06

'n LitNet Akademies-artikel word weer bekroon met ’n ATKV-SA Akademieprys. Hier is die ses wenners van 2016 se toekennings.

Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste

LitNet Skryfkompetisies 2017-01-06

Skryf voor 28 Februarie 2017 ’n gedig oor jou huis, jou woning, jou tuiste en staan ’n kans om R1 000 kontant of ’n boekpakkie propvol lekker boeke los te slaan.

Die waarheid agter die waarheid in “Die hoender is 'n "bone of contention". Vir kla-kous.

LitNet SêNet-briewe 2017-01-06

"Hierdie brief volg op die oorspronklike met dieselfde opskrif ..."

Persvrystelling: Chris Barnard-radioverhaal kry lewe op die silwerskerm

LitNet Film 2016-12-22

"Komedie, drama en elemente van fantasie word verweef in ’n aangrypende storie van ’n man wat kans sien om die onmoontlike aan te durf om sy droom van ’n beter wêreld vir almal te verwesenlik."

Foto’s: Bekendstelling van Ons kom van vêr

LitNet Boeke en skrywers 2016-12-20

Ons kom van vêr – bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans is op 16 Desember 2016 in die Kunstekaap bekendgestel. Hier is foto’s van die geleentheid.

Persverklaring: Ons kom van vêr – bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans

LitNet Boeke en skrywers 2016-12-19

"In die proses word nie net bruin mense se bydrae tot die totstandkoming van Afrikaans geboekstaaf nie, maar die skrywers wys telkens uit dat die bruin gemeenskap dikwels aan die voorpunt gestaan het in die stryd teen apartheid – en hulle het dit boonop trots in Afrikaans gedoen."

LitNet: Jou feestyd

LitNet Nuusbrief 2016-12-15

LitNet: Jou feestyd

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-15

Een leser wen 'n R1000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2016-kompetisie en hier is die wenner!

Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-12-14

"Die verhale wat vir die bundel gekeur is, bestaan uit ’n lekker mengsel van gevestigde skrywers, waarvan sommige ook in 2016 se bundel opgeneem is, en vars nuwe stemme."

Press release: Oh Baby, I’m a wild one

LitNet English 2016-12-09

Acclaimed playwright Louis Viljoen’s new one-woman show, Oh Baby, I'm a wild one, debuts at Alexander Bar & Café in December 2016. 

kykNET Fiësta-benoemings 2017

LitNet Teater 2016-12-09

Die Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings 2017 is nou bekend en hier is die nominasies.

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie - wenners aangekondig!

LitNet Wen 2016-12-08

Die wenners van die boekpakkies is pas aangekondig – hier is die name!

LitNet: Jou 525 600 minute

LitNet Nuusbrief 2016-12-08

LitNet: Jou 525 600 minute

Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-08

Hier is die kortlys van woorde wat meeding om die titel van die #litnetwoord2016!

Top